Het ons ‘n Revolusie ophande? Ons gesels met Coenie Maree van die Suidlanders…


Hier kyk ons na aangeleenthede wat jy nie altyd in die hoofstroom media kry nie . ‘n Mens wil nie sekere dinge hoor nie maar dit bly belangrik dat ‘n mens ingelig bly met wat aangaan in die land.

Die EFF maak geen geheim daarvan dat hulle Kommunisme en Sosialisme voorstaan nie, al is dit al bewys dat dit vir 80 jaar nie in Rusland gewerk het nie, al die probleme in die land word nou voor dir deur van die Kapitalistiese Weste m.a.w die Witman se deur gelê.

Eienaardig dat komunistiese leiers eise stel vir groter salarisse vir die individu en die versiendheid ontbreek dat vandalisme, stakings en verwoesting die ekonomie knou en die oorsaak is dat maatskappye hulle deure moet sluit wat die gevolg is van werksverliese en verdere armoede en hongersnood.

Ek probeer verstaan, sien hulle ellende, hongersnood en mijoene daklose mende in die land as voorspoed en welvaart terwyl die leiers in absolute weelde floreer?

Malema besing Mugabe as die wonderlike Afrika leier en verwys na Zimbabwe as die suksesvolle land waar die grond terug gegee is aan die van wie dit in die verlede gesteel is en dat die grond nou bewerk word en dat Zimbabwe nou selfversorgend is.

Ek wonder nou maar net of die Zimbabwe en Mugabe waarvan Malema praat op ‘n ander planeet is, want ek sien ‘n derde wereldse land waar die President in weelde lewe en waar sy mense kripeer van ellende en gebukkend gaan onder hongersnood so erg dat hulle in duisende elke dag oor sy grense na SA stroom omrede hulle nie werk en kos in hulle land het nie.

Ek sien nie plase in volle swang waar suksesvolle boerderye blom nie. Ek sien wel dat die president se vrou die eienaar is van die suksesvolle melkboerdery in die land wat af gevat was van ‘n wit boer destyds en dat sy miljoene liters melk aan Nesle verskaf g’n wonder sy kan dit bekostig om so paar jaar terug ‘n handsak aan te skaf vir R68 000 en voordurend op luukse oorsese vakansies kan gaan nie. Verder lewe sy en manlief in luuksheid in ‘n paleis van ‘n huis wat lyk asof dit aan die rykste Olie sjeik behoort  terwyl die mense in die land kripeer van elende, mijoene wekloos en sonder beskutting van behuising is,  is dit wat Malema as sukses beskryf met grondvergrype en die mishandeling en uitmoor van wit boere?

 

Artikel deur die Suidlanders

Ons is nader aan anargie met ‘n nuwe vlak van rassehaat en geweld

Vanaf die aanvang van die studente proteste en met die EFF saamtrek, is dit duidelik dat ons op ‘n nuwe vlak van beide geweld en rasse polarisasie is. Ons het reeds berig dat daar by meeste van die studente protesaksies erge rassehaat uitsprake teenoor blankes voorgekom het.

Die enorme koördinasievermoë wat ons daar gesien het, is op ‘n nuwe vlak. Gister het 40 000 tot 50 000 EVV lede ‘n optog in Johannesburg gehou. Die eise wat Malema daar aan myne, die sakelui en aan die blanke industriële mag gestel het, is uiters vyandig en onmoontlik om binne die 30 dae grasietydperk aangespreek te word.

Verskeie uitlatings deur Malema het aan oorlogsverklarings gegrens, onder andere:

“Never tolerate white supremacy, never tolerate racism. Police, you allow these whites to treat us like that. Police, stop being scared of white people, you must man up. JSE of racist white without remorse, we will never subject ourselves with a nonsense reconciliation which perpetuates white supremacy. We don’t want racists here, you must pack your bags and go. Racist whites, your days are numbered here. When we arrived here, we find these Boers having put a fence here. They didn’t want black people here, they must be ashamed. You are so racist, you do not even belong in South Africa.”

Die vlakke van blanke haat sal nou in die toekoms hoër wees as ooit tevore. Nog ‘n stap nader aan nasionale anargie. – Suidlanders

Klankbaan van die onderhoud wat Sonette Liebenberg gehad het met Coenie Maree van die Suidlanders.

Na die onderhoud is baie van die onduidelikhede en vrae oor die Suidlanders uit die weg geruim.


imro


 

Enjoyed this post? Share it!