Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!

Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel.

Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie.

1. Joe Forser – “Die ridder”
2. Riaan Grobler – “Die boek”
3. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
4. Ons Lieflinge – “Miljoene stemme”
5. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
6. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
7. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
8. Len Muller – “Sing vir sente”
9. Elvis Blue – “Die brug”
10. Wynand Strydom – “Katrina”
11. Regentse – “Vuil Vanderbijl”
12. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
13. Karen Zoid – “Vir jou”
14. Lizandra Winter – “Die begin”
15. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
16. Elvis Blue – “Elke hart”
17. DZL ft Maruchè – “Wees iemand”
18. Robbie Wessels – “Woestyn”
19. Stella – “Deur die liefde en die seer”
20. Gert van Tonder – “Net ‘n droom”

Kom ons ondersteun al ons wonderlike sangers, en dalk kan jou gunsteling volgende week nommer 1 wees.

Karen Zoid - Nommer 1

Karen Zoid
Nommer 1

Riaan Grobler is #3

Riaan Grobler is #3

Ruan Josh ft Franja du Plessis - Nommer 3

Ruan Josh ft Franja du Plessis
Nommer 3


Enjoyed this post? Share it!