Hoesit versoek program met Pieter van Zyl

SAUK Radio Elke Donderdag aand om 8nm – Hoesit versoek program met Pieter van Zyl

Laai die tunein APP af en luister na SAUK Radio met enige selfoon, android, tablet, rekenaar of skootrekenaar solank jy internet dekking het enige plek enige tyd wêreldwyd met die skakel
http://nuus.info/luister-na-sauk-radio-met-tunein/

Stuur gerus jou versoeke na Pieter – verjaardag boodskappies, huweliks herdenkings, siekes in die hospitaal of tuis, boodskappie indien iemand ‘n geliefde aan die dood afgestaan het hy lees jou boodskappie en speel die liedjie van jou keuse met groot liefde  vir daardie spesiale mense in jou lewe – sms hom by 079 511 6488 met jou boodskap
Gesels saam in die Klets kamer http://internet-radio.co.za/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar dit is 17-20 meg per uur om na die radio te luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het
Gesels saam in die Klets kamer http://internet-radio.co.za/
Skakels om na die radio te luister: http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: http://internet-radio.co.za:9954/;listen.mp3
http://internet-radio.co.za:9954
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/


 

Enjoyed this post? Share it!