Hospitaalmoorde: die versteekte volksmoord met meer slagoffers as plaasmoorde

Ons kyk weer na die haglike omstandighede wat steeds in Hospitale heers asook die onluste in die Land en Plaas aanvalle en Moorde. Die situasie raak al erger niks verbeter nie

VolksMoord in Staats Hospitale

Poste  op Facebook
1.      Marie Smit

August 30 at 12:07pm

Hallo almal ek wil ook net se Helen Joseph is n patetiese hospital, my man se ma (89) lê al so 3 weke daar. 2 Weke gelede het hulle haar geopereer vir n heup breuk wat sy so 3-4 maande gelede opgedoen het  – wat hul toe al gesê het nie gebreek was nie (selfde hospitaal), sy is nou in ‘n gewone saal – as jy bel dan is hul of onbeskof, gee geen korrekte inligting of sê klim in jou kar en kom kyk self.

Met n dreigende stem kon ek darem Vrydag aand uitvind dat sy eet min kan nie weer loop en Dr’s sal Maandag besluit of hul haar gaan ontslaan. Nie almal bly naby om wel te gaan ondersoek instel daarom die bel, besoek tye tussen 3-5 elke dag en net 2 persone word toegelaat nou hoe nou, Joseph dadoo hospital in Krugersdorp nog erger waar sy intussen was. Ons so die joos in want weereens n bewys gee niks om vir ons wittes

 

2.      Johan Du Toit Erasmus

August 29 at 10:35pm

Hi my naam is Johan blanke man 60 jaar oud, woonagtig bela bela. In Mei maand 2015 is ek na bela bela staatshospitaal – het gesukkel om urine te paseer die dr. het n kateter in gesit van mei maand tot nou 5 maande al loop ek met pyn en seer en is op pille wat niks help nie die dr se net limpopo het nie geld vir n prostaat operasie nie en daar is nie n bed oop in polokwane nie en ek moet maar met die kateter loop daar is baie ander nie blankes wat na my ingekom het met dieselfde probleem en hul is binne ‘n week gedoen en ontslaan kan u asb dalk raad gee of help. Pyn pille help nie meer nie ek voel al soos n dier met n pyp in my en het al gedink dat selfmoord dalk al oplosing gaan wees omdat hul nie bereid is om te help nie en maar al manier gaan wees my cell 0828672017

 

Johan Du Toit Erasmus soos ek genoem het as n ander hospitaal of dr sien ek het alreeds m kateter in se hul net ek moet terig gaan na hospitaal watt dit in gesit het was al by modimolle hf odemdaal en molopong “naboom“en albei se jammer dr wat besig is met my moet self kyk en iets doen het al klagtes ingedien by hoof van bela bela hospitaal en kry geen terugvoering nie ek moet die 4 sept weer pille kru by bella bella en gaan sit en sit en sit en alles op foon opneem

Artikel 1

No gall bladder ops at Charlotte Maxeke

August 30 2015 at 11:29am

Johannesburg – The Charlotte Maxeke Johannesburg Hospital has not been able to do a single gall bladder operation since March last year because of broken laparoscopy equipment, the Democratic Alliance said on Sunday.

This information is revealed by Gauteng health MEC Qedani Mahlangu in a written reply to questions in the Gauteng legislature, DA spokesman Jack Bloom said in a statement.

Fifty-one patients were currently waiting for gall bladder operations at the hospital. Normally, about six gall bladder operations were done every month, so the backlog was now more than eight months because of the broken equipment, he said.

“According to Mahlangu, new laparoscopic equipment will be delivered in six to eight weeks. Meanwhile, patients are referred to the Helen Joseph Hospital for gall bladder surgery.

“It is shameful that this major hospital has been for so long without a key piece of surgery equipment,” Bloom said.

This was yet another example of equipment failure at the hospital. Other broken machinery at the hospital this year included the mammography machine to detect breast cancer, broken lifts, air-conditioning failure in operating theatres, and a shortage of clean linen because of a broken sterilising machine.

The department should give a high priority to ensuring working equipment at this flagship hospital, Bloom said.

IOL News

 

Artikel 2

 

‘Hospital burned my bum with acid’

August 25 2015 at 07:07am
Die brandwonde is veroorsaak deurdat di linne nie gereeld gewas is nie agv sterilisasie masjien waarmee dit gewas moet word buite werking is

Pretoria – Mary Niyibizi went to Kalafong Hospital for a procedure that would have lasted no more than an hour last Tuesday, but she is still lying there with severe burns to her buttocks and private parts.

Niyibizi, 39, and her family are going through the stress of not knowing the extent of internal damage from the use of a strong chemical on her in the hospital’s theatre.

The mother of two from West Park, Pretoria West, was in the theatre at 1pm for a 15-minute procedure. Doctors were to scrape off samples of her cervix for testing due to the results of a pap smear.

“I had so much to do that afternoon, including picking my boys up from school and doing other chores, not knowing that going there would bring my whole life to a standstill,” she told the Pretoria News on Monday.

Her troubles started when she felt a trickle of liquid pass down her thighs and on to the bed a few minutes into the procedure.

“When it touched my buttocks it gave me an intense burning sensation, and when I cried out, the doctor told me I should be patient because it would not last.”

The burning only got worse but she was assured that it was “normal”.

“I cried like a baby and told them my bum was burning but they ignored me and continued with what they were doing,” said Niyibizi.

“After what seemed like an eternity they were done, and then I touched my bum, only to feel smooth flesh and peeling skin.”

The doctor who responded to her screams of horror gave a cry of shock at the sight she saw, calling others to come quickly. “She asked what it is they had done to me and instructed that I be taken straight to the emergency theatre,” Niyibizi said.

The walk there was long and difficult because sitting on a wheelchair was impossible.

She was also in a lot of pain.

She sent her husband Edison a message to come and fetch her.

When he arrived he was given a cursory “sorry, we are not sure what happened” by medical staff, who also told him they were admitting his wife to try to remedy the situation.

“I had to leave her to fetch the boys, take them home and prepare supper for them and basically make sure they were okay at a time when I wanted to be with her to make sure she was fine,” the husband said.

The next few days were difficult as they tried – in vain – to get answers.

“My main worry was the lack of information on the extent of the external injuries and the possible damage internally,” said Niyibizi.

The skin on her buttocks and on her private parts continued to peel off, “and the pain just got worse”.

In a discussion she had with one of the staffers who had been in the theatre with her, she was told that it was concentrated acid that had been supplied by the pharmacy that had burnt her so badly. “They told me they normally use it diluted 5 percent to 95 percent water, and said they really hadn’t picked it up on time.”

On Saturday her wounds were bandaged and she was told they would change bandages every third day. “There is liquid oozing from all over, I hope this will be looked at and the dressing changed,” she said.

A doctor in private practice said the major problem with such a case was the fact that she was ignored when she complained of pain.

“Any medical practitioner immediately stops what they are doing to investigate the source of pain, because your patient must not be in unnecessary pain,” said the doctor, who asked not to be named to protect his relationship with the department. She said the use of acid was normal when there were growths in the womb to be dealt with.

“It is possible that they spilt it on her and that could have been a genuine mistake, but they should have managed any damage from that.”

The doctor also spoke on the ethical treatment of the patient, and said the hospital management should have called her husband in and sat him down for an explanation.

“There should be nothing to hide. Mistakes do happen and the most basic thing is to take patients into your confidence by explaining the way forward.”

This, she said, eliminated any misunderstanding, any fear and dealt with the possibility of a lawsuit.

“I am deeply disappointed in the hospital,” said Niyibizi. ”I was not sick when I came here. I had not planned on being away from my responsibilities, school or my children. Yet, here I am with burns and absolutely no information on what happened and (just) how hurt I am.”

The couple have two boys, aged 13 and 16, and were planning to have their last child soon.

“It is possible that this incident might leave us unable to realise that dream,” said Niyibizi.

Gauteng Health MEC Qedani Mahlangu had launched an urgent investigation into the matter, her spokesman Steve Mabona said.

Pretoria News

 

Praag se versoek blad

Blanke sterftes in staatshospitale is ‘nóg ‘n volksmoord’

Johannesburgse Algemene Hospitaal, eens die trots van die mediese professie in SA

Hospitaallaken van die Tambo-gedenkhospitaal in Boksburg

Mnr. Hank Janse van Vuuren is volgens sy familie gelos om in die Tambo-gedenkhospitaal aan die Oos-Rand in uiterste pyn met ‘n bloeiende maagseer te sterf.

Volgens sy suster, mev. Deirdré Ruthven, is hy “eers 17 ure ná hy opgeneem is, geopereer terwyl dit veronderstel was om ‘n noodoperasie te wees.

Daar is ook ‘n klomp verskonings aangebied oor hoekom die operasie nie as ‘n noodgeval gesien is nie.

Ná die operasie, is die snit oop gelos, wat tot komplikasies gelei het.

Hy moes in intensiewe sorg gewees het, maar hy is eenvoudig in sy kamer geplaas en gelos!”

Sy het ‘n verslag van 5700 woorde oor haar broer se onmenslike lyding geskryf en eis ‘n “openbare erkenning” van nalatigheid deur die hospitaal en die Gautengse gesondheidsdepartement.

“Ons as ‘n gesin vereis hiermee ‘n openbare erkenning deur die Tambo-gedenkhospitaal, asook die dokters en verpleegpersoneel wat by hom betrokke was, dat hulle in gebreke gebly het om hul eed na te kom. Verder moet die mediese personeel tot verantwoording geroep word deur die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika.

Hulle verdien nie om dokters of susters genoem te word nie. ‘n Ondersoek behoort geloods te word na die vele sterftes tydens dié mediese skofte, veral dié van die betrokke susters. Verder stort die hospitaal in duie, soos ander staatshospitale, met waterlekke, vrot reuke, vuilis, bloedvlekke op die mure, wurms wat uit asblikke kruip, ens. Daar is geen higiëne hier nie!

Dis die siek situasie in al die staatshospitale.”

Sedert mev. Ruthven praag ‘n maand gelede gekontak het, het verskeie mense ons genader met soortgelyke gruverhale van veral blanke pasiënte in staatshospitale wat sonder behandeling net gelos word om te sterf, of wat weens nalatigheid of verkeerde behandeling omkom.

In sommige gevalle moet die gesinne van pasiënte konstant oor hul geliefdes waak en mediese personeel smeek om hulle te behandel of betyds te behandel.

Provinsiale ambulansdienste neem soms vyf ure om by ‘n pasiënt op te daag.

Waar gesinne inderhaas pasiënte self hospitaal toe vervoer, word hulle onderwerp aan ure lange rompslomp en ‘n gewag of daar word volstrek geweier om die pasiënt op te neem of te behandel.

Volgens mev. Rufhven is haar broer se verhaal “net die top van die ysberg. Sedert dit met ons gebeur het, het vele mense ons gekontak met soortgelyke ervarings.

Dis deel van die volksmoord op ons.”

 

 

Johannesburgse Algemene Hospitaal, eens die trots van die mediese beroep in SA

‘n Broer en suster wat “weens die vernedering vir ons gesin en vir ons vader” anoniem wil bly, het vertel hoe hulle gesukkel het om hul siek, bejaarde vader na die Johannesburgse Algemene Hospitaal, wat deesdae as die “Charlotte Maxeke” bekendstaan, te vervoer.

“Toe ons daar aankom, het ons onmiddellik by die Noodafdeling stilgehou, maar daar was niemand om ons te help nie.

Hoe meer ons gesmeek het dat my pa onmiddellik gestabiliseer moes word aangesien hy duidelik baie siek was, hoe meer is daar aan ons gesê dat ‘daar nie portiers beskikbaar was nie’,” het die suster, ‘n professionele vrou van Johannesburg, verduidelik.

“Uiteindelik het privaat paramediese (blanke) personeel wat ‘n ander pasiënt kom aflaai het, ons gehelp om my pa in die ongevalle-afdeling te kry.

“‘n Lustelose houding het ons begroet.

Daar is eers aan ons gesê dat daar geen bed vir hom was nie.

Ons het toe gewys na ‘n leë bed wat reg daar in die ongevalle-afdeling gestaan het, op wiele en wat gebruik kon word.

Die jong swart vrouedokter aan diens, P. Mkhize, het toe weer die gebrek aan portiere opgehaal.

Ons het toe min of meer uit desperaatheid self die bed daar uitgestoot en met die hulp van die privaat paramedici buite my pa tot in die ongevalle-afdeling gekry.

Kosbare minute het verbygesnel.

Uiteindelik het ‘n suster aangewaggel gekom en hy is op ‘n ondersoektafel geplaas.

“Dit alles het reg in die middel van die ongevalle-afdeling plaasgevind.

Reg langsaan was die dolleë afdeling met monitors en suurstof waar my pa behandel sou kon word indien dit hul erns was.

Daar was egter geen haas om hom soontoe te neem nie. Hulle het my pa daar op sy sy gedraai en reg voor ons het hy sy laaste asem uitgeblaas.

Dié oomblik sal my altyd bybly.

“Eers toe hy dood was, het die suster aan diens hom na die saaltjie met lewensondersteunende apparaat geneem en bevestig dat hy dood was.

Hierna is hy na die hospitaal se lykshuis oorgeplaas. Ons het daar in die Ongevalle gesit en huil terwyl die personeel maak asof hulle ons nie raaksien nie.

Toe verklaar hulle op die doodsverslag dat hy reeds dood was toe hy by die hospitaal aangekom het, iets wat ons natuurlik betwis het, want hy het nog asem gehaal toe hy op die ondersoektafel geplaas is!”

Met die stygende koste van mediese fondse, is meer en meer blankes, veral ouer persone, genoodsaak om hul tot staatshospitale te wend.

In baie gevalle word privaat mediese fondse ook uitgeput en moet selfs mense met mediese fondse insgelyks in staatshospitale behandeling ontvang.

Sommige sterf weens gebrek aan behandeling by ongevalle-afdelings, terwyl ander oor etlike dae weens nalatige of gebrekkige behandeling toegelaat te word om dood te gaan.

In die geval van mnr. Hank Janse van Vuuren, is hy op 26 Maart 2013 by die Oliver Tambo-gedenkhospitaal opgeneem en met ‘n bloeiende maagseer gediagnoseer.

Volgens beskikbare mediese inligting op die internet, vereis so ‘n toestand noodbehandeling en onmiddellike chirurgie.

‘My broer is gelos om soos ‘n dier in die veld te sterf’

In haar verslag skryf mev. Ruthven, sy suster, dat hy “gelos is om soos ‘n dier in die veld te sterf’.

Op sy doodsertifikaat is vermeld dat hy aan ‘n hartaanval dood is. “Nee,” skryf sy, “my broer is weens nalatigheid dood.

Hank is op 28 Maart 2013 om 20:05 oorlede. Ná drie dae in die die hospitaal! Indien sy prognose nie goed was nie, waarom het geen van die personeel ons in kennis gestel nie, maar hom bloot gelos om soos ‘n dier in die veld te sterf?

Dis nie algemene gebruik nie, dis nalatigheid met ‘n misdadige bedoeling!”

Die oggend van mnr. Janse van Vuuren se oorlye, het ‘n saalsuster nog teenoor mev. Ruthven om 9:00 per telefoon bevestig dat dit met hom “goed gaan”.

Toe sy egter met die besoekuur om 15:00 daar aankom, vind sy hom in ‘n ernstige toestand, met “swaar asemhaling, erge pyn, ietwat deurmekaar, sweterig en bleek, met klewerige bloed in sy mond en neus.”

Daar was tekens dat daar nie goed na hom gekyk word nie, want die klokkie werk nie, sy drup lek en daar is ‘n plas bloed op die vloer.

Volgens sy lêer het niemand sedert 6:00 die oggend na hom omgesien nie. Toe sy na die suster aan diens vra, hoor sy dat dié “met ete is en eers 16:00 terug sal wees”.

Haar broer was toe, ongeveer vier ure voor sy dood, nog voldoende by sy positiewe om aan haar te sê: “Hierdie is nie ‘n goeie saal nie, want die personeel gee nie vir die pasiënte om nie.

Dis nie dieselfde as toe ek 8 maande gelede in saal 21 was nie. Hierdie personeel hier, hulle wil net glad nie help nie.”

‘n Medepasiënt van mnr. Janse van Vuuren het reeds die oggend om 6:20 opgemerk het dat dit nie met hom goed gaan nie en dat hy besig was om te bloei.

Niemand het egter iets daaraan gedoen nie. Intussen is daar in sy lêer geskryf, sy pols, temperatuur en bloeddruk is geneem, maar niemand het opgemerk dat hy bloei nie.

Toe mev. Ruthven die personeel hieroor uitvra, is sy bloot lakonies meegedeel: “Ons het dit nie gesien nie.”

‘Niemand word ongelyk behandel nie’ – Gauteng

praag het vandeesweek die Gautengse departement van gesondheid genader vir kommentaar oor mnr. Hank Janse van Vuuren se geval en het mev. Ruthven se verslag met al die besonderhede aangestuur.

Die hoofwoordvoerder vir die departement, mnr. Simon Zwane, het egter glad nie daarop gereageer nie.

Pleks daarvan, het hy op enkele bykomende vrae oor mnr. Earl Harper, waaroor daar vandeesweek reeds in die media berig is, geantwoord.

praag se eerste vraag aan die departement van gesondheid was die volgende:

Onlangse voorvalle soos dié waarby mnr. Earl Harper betrokke was) blyk aan te dui dat swart hospitaalpersoneel vyandig teenoro blanke pasiënte is en hulle óf behandeling weier, óf behandeling vertraag, hetsy hulle op ‘n lukrake, onprofessionele manier behandel?

Zwane het ontken dat blankes anders behandel word: “Daar is geen getuienis wat suggereer dat mnr. Harper ander behandeling sou ontvang het indien hy blank was nie. [Hierdie sin was vir ons dubbelsinnig – red.] En ons is nie van enige bewys voorsien dat slegs swart personeel na hom omgesien het nie. Daarom sou dit onverantwoordelik wees om tot ‘n rassistiese gevolgtrekking te kom voordat al die feite ondersoek is.”

TimesLive het vandeesweek berig dat die 67-jarige mnr. Earl Harper reeds “60 dae lank poog om bekwame mediese behandeling te ontvang”.

Volgens TimesLive “voel Harper en sy familie dat hy mishandel is omdat hy blank is”.

Op die vraag of die departement bewus is van die ongelyke behandeling of gebrek aan behandeling vir blanke pasiënte en of dit enige klagtes in dié verband ontvang het, afgesien van die geval van mnr. Earl Harper by die Charlotte Maxeke-Johannesburg Algemeen, het mnr. Zwane soos volg geantwoord:

“Nee. Hospitale behandel miljoene mense elke jaar en niemand het nog ooit teenoor ons beweer dat hulle ongelyk behandel is vanweë hul velkleur nie.”

Hulle maak die mense aspris dood’

Mnr. Dewald Scholtz van Pretoria beweer egter die teendeel en het die volgende verhaal om te vertel:

“My vriendin se ma moes ‘n operasie kry. Sy het in die hospitaal gelê met ‘n verstopte derm – ons moes self met ‘n skotteltjie bystaan as dít wat in haar spysverteringstelsel opgebou het bo by haar mond uitloop. Die vrou is ‘n trotse vrou wat haarself altyd perfek versorg – en sy het hulpeloos daar gelê en was besig om dood te gaan. Die gesette swart verpleegsters het ons soos gemors behandel wanneer ons kla. En die operasie is net aanhoudend uitgestel.

“Sy sou doodgegaan het as ons nie ingegryp het nie. Ons het haar algemene praktisyn gevra om haar te besoek in die hospitaal en vir ons ‘n verslag en aanbeveling te skryf. Toe maak ons ‘n kopié van die verslag en sê vir die hospitaalbestuur dat ons van hulle sou eis as sy sou doodgaan. Die operasie is in minder as ‘n dag daarna gedoen en sy het herstel.

“Hulle maak die mense aspris dood – dit is binne hulle mag in die hospitaal.”

 

volksmoorde

Artikel 3

Die City press berig dat EFF MP aan Ramaphosa ‘n boodskap gestuur en gesê hulle kan nie vir hom stem nie tensy hy siening oor plaas onteiening hersien en plase sonder vergoeding sal onteien nie,  waarop Ramaphosa terug laar weet het dat die Kommissie die aangeleentheid ondersoek en na die kwesie in diepte gekyk word.

Die land is aan die brand die waarskuwings vir die laaste 2 dae

Waarskuwing 1

‪#‎Vuwani The road between Vuwani & Malamulele has been blocked with tires & stones. Police suggest motorists use Thohoyandou route

Waarskuwing 2

Middelburg Mpumalanga. Van n lid af: Waarsku asb familielede om uit die dorp uit te bly. Massa protes optogte vanuit Mhluzi. My ouers is pas deur polisie voorgekeur en aangeraai om uit die dorp uit te bly.

Waarskuwing3

02/09/2015. Pretoria Protest in Progress Burning Tyres & Rocks in Roadway Road Barricaded Closed Block AA, Soshanguve

Waarskuwing 4

02/09/2015. Cape Town – ‪#‎ProtestAction N2 residents starting to burn tyres between the Airport and Borcherds Quarry

 

Waarskuwing 5

02/09/2015. Berigte ontvang van protesaksie op die R550 in Zonkizizwe in Katlehong. Vermy asb.

Waarskuwing 6

Langa – oproeriges verwoes nuut geboude woonstelle bly weg

 

Artikel 4 – Hooftrek

Die bloed spat by Elsenburg toe wit en swart student slaags raak en die onruste gaan steeds voort Strenger sekuriteit na EFF lede Elsenburg studente aanval met swepe.

 

Artikel 5 – Hooftrek

Drie swart mans het ‘n wit vrou van middag in Horison aan die werand in Roodepoort half pap geslaan in ‘n rooftog

Die polisie monitor die N2 by die Borcherds Quarry-afrit naby die Kaapstad internasionale lughawe na protesoptrede vroeg vanoggend. Verkeersowerhede sê betogers het probeer om bande aan die brand te steek, maar die polisie was kort daarna op die toneel. ‘n Woordvoerder sê die rede vir die protesoptrede is nie bekend nie.

 

Artikel 6 – Hooftrek

 

TLU voorsien groot moeilikeid met migrasie na SA agv hongersnood in naburige lande

 

Plaas moorde en aanvalle

Geval 1

“n Egpaar van Melmoth KZN is wreed aangeval deut 3 swart mans gister heder oordag

Geval 2

MOORD NOMMER DRIE!!! … in 24 uur

Man suffocated during burglary

Three men entered the home while the victim was asleep.
A homeowner was suffocated during a home invasion and robbery.
The incident occurred at about 4am this morning, at a house in Siegfried Street, Cyrildene.

The homeowner was asleep in his bedroom when the suspects entered.

One of the suspects had a firearm, while the other suspects were armed with a knife and screwdriver. The victim was tied up. The suspects placed a plastic bag over the victim’s head, suffocating him. The men ransacked the house.

A car, laptops, cellular phones, gaming consoles and cameras were among the items stolen during the robbery.

The suspects fled with the family’s valuables and a car.

 

Geval 3

Tannie Bollie Botes (86) is gistermiddag in haar huis in Schweizer-Reneke deur ‘n BARBAAR vermoor! Daar was verskeie steekwonde aan haar gesig en nek.

Geval 4

In Camperdown is NOG ‘n boer laasnag deur SEWE swart mans vermoor. Sy naam is nog nie bekendgemaak nie…

A Camperdown farmer has been shot and killed while his wife and two sons watched in horror in the early hours of Tuesday morning.
The farmer, whose identity has been withheld until his family is notified, is understood to have scuffled with a gang of seven men who stormed his home.

The attack occurred shortly after midnight.

Seven guys came into the house and attacked the farmer and his family. They terrorised the man’s wife and sons and in the process opened fire on the farmer who was wounded.

The farmer managed to get hold of his own firearm and fired shots at the men but later succumbed to his injuries before he could be saved.

MaroelaBoer voor vrou en seuns doodgeskietʼn 50-jarige boer van Camperdown in KwaZulu-Natal is Dinsdag in die vroeë oggendure tydens in aanval op sy plaas voor sy vrou en seuns doodgeskiet.

 

 

Geval 5

Bende Rowers Sak Toe op Winkel in Kroonstad

KROONSTAD – Meer as tien gewapende rowers het Maandagaand op die Pick n Pay Supermark in Kroonstad, Vrystaat toegeslaan om pensioengeld te buit.

 

Swepe en Sambokke Klap Terwyl Betogers Dreunsing

September 2, 2015

 

Artikel 7

Betogers en studente van die Elsenburg-landboukollege konfronteer mekaar gister op die kampus.Die Swartes beweer die Afrikaanse Kollege is hulle eiendom.

Die Elsenburg-landboukollege gaan Woensdag proaktief eerder as reaktief optree om die regte te beskerm van studente wat nie betoog nie.

Die swepe en sambokke het egter Dinsdag by die kollege, buite Stellenbosch, in die Wes-Kaap geklap terwyl ’n groep van sowat 50 studente hul betoging voortgesit het om Afrikaans as onderrigtaal aan die kollege te verwyder. Dit was nadat hulle lesings Maandag ontwrig het. Talle van die betogers is egter nie studente aan die instelling nie.

Volgens Petro van Rhyn, woordvoerder van Elsenburg, is hulle in die proses om ’n interdik te kry om studente en dosente te beskerm. Interne sekuriteit opgeskerp. Die polisie se eenheid vir openbare orde sal ook blykbaar oornag op die kampus wees.

Dinsdag het die betogers en studente slaags geraak toe die betogers ’n toets in die Percheron-saal op die kampus wou stuit. Die saal se deure is met slotte en kettings toegesluit. Toe die dosente die kettings en slotte begin afknip, het die betogers begin om die dosente te stamp en te stoot en handuit geruk. Minstens een student, Hugo Vlok, is in die bakleiery beseer toe hy met ’n sambok geslaan is.

Daar was ’n sterk polisieteenwoordigheid by die kollege se ingangshek, met onder meer ’n Nyala-voertuig. Daar was egter geen polisielede op die kampus nie. Nadat die bakleiery ontlont is, het die betogende studente met verteenwoordigers van die Stellenbosch-tak van die studenteorganisasie Sasco vergader om hul griewe oor die instelling te lug.

​Talle van die betogers het beweer dat Elsenburg se dosente nie Engels praat of verstaan nie en dus nie vir hulle kan klasgee nie. Na die vergadering van Sasco, het die studente met hul betoging voortgegaan en klasse ontwrig deur te sing en te dans. Die betogers het verby sekerheidsbeamptes gestroom om toegang tot die klasse te kry. Net voor die klasse ontwrig is, het die twee groepe teenoor mekaar gestaan terwyl die betogers gedreunsing en die Elsenburg-studente swepe geklap het.

Talle van die studente was ontevrede met die betogers. Intussen het Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, ’n private sekerheidsmaatskappy aangestel om die nie-betogende studente te beskerm. Volgens Van Rhyn het Elsenburg sy taalbeleid op kort termyn aangepas. Klasse word gedupliseer en op verskillende tye in Afrikaans en Engels aangebied – Netwerk 24


 

Padda


 

Enjoyed this post? Share it!