Is jy reg vir wanneer Zuma, soos Qaddafi vermoor word, in ‘n Westerse gedrewe kleur rewolusie wat Malema die mag wil gee?

Is jy voorberei en reg vir wanneer Zuma, soos Qaddafi, wreed en geweldadig vermoor word, in ‘n Westerse gedrewe “kleur rewolusie” wat Malema die mag wil gee? Inderdaad, gebeure in Libya en meer onlangs in Ukraine en nou Brasilië, is baie van toepassing vir Suid Afrika.

1994 kom weer, maar dié keer is blankes maar net toeskouers al word hulle as die “straw man” teiken uitgebeeld om die rewolusie aan die gang te kry en momentum te gee. (Ons klein bekgevegte, rugstekerye, skuld gevoelens, redderskap of verraaierskappye is irrelevant).

Suid Afrika is weer die slagoffer van ‘n stryd tussen wêreldmagte, maar daar is nou nie vrede liewende blankes wat hul land sal weggee vir die hoop van vrede nie, in ‘n KODESA tipe intuimeling. Daar is wel ‘n egotistiese mandela rolspeler wat roem en mag soek en dus die geldmag hul seggenskap sal laat behou, nes mandela gedoen het.

Dié keer gebruik die wêreld geldmagte swart teen swart en blankes in SA sal net die kamma teiken wees om die rewolusie aan te hits, maar blankes sal vir baie van dit betaal met belasting en sal ook (of is al klaar) “collateral damage” wees.

Die kante is al klaar gekies en die lyn is in die sand getrek. Aan die eenkant is die “Engelse Worsie” Malema saam met die DA en die vyf ander kleiner partye, aan die ander kant is Zuma en die ANC wat hard aan die werk is om teen-westerse alliansies op te bou.

Die onlangse plaag van geweld wat Universiteite geteister het is geen toeval nie, en is ‘n natuurlike opvolging van die NUMSA wegbreek en EFF se ontwrigting in Parliment. Dit word koelbloedig beplan en aangehits vanuit Wits, Freedom House (in VSA en SA) en Universiteit van Johannesburg saam met Business Day en Mail & Guardian. Selfs Gwede Mantashe het ‘n ruk terug verwys van ‘n derde mag vanuit VSA wat besig op die kampusse is, blykbaar is hy reg en George Soros se “Open Society”, of geld, is hard aan die werk, asook ‘n sekere Serbier wat agter die rewolusies in Serbia en later Ukraine was.

Daar is moedswillige destabilisasie aan die gang, met die gebruik van swart pionne of “usefull idiots” wat geen benul het nie, dat hul sogenoemde kleur rewolusie teen “White Capital”, deel van ‘n klug is om juis die Kapitaal uit Afrika se beheer te hou, soos in 1994.

british-colonialism

Hoe stupid (en verraderlik) lyk die liberale blankes dan nou, wat in dié kamma kleur rewolusie deelneem?

As ons mense nie nou al besef het nie dat SA, soos baie ander lande in die kruisvuur is, en kort voor lank soos Libya of Ukraine gaan lyk, dan sal geen hoeveelheid waarskuwings help nie.

Watter kant moet ons kies? Ironies genoeg die Zuma kant, maar die kanse dat dit sal seëvier is skraal… bly maar liewers uit sig onder die radar vir nou en sorg vir ons mense.

Wat staan ons om te doen? Ons moet saamkom, saamtrek en saamdrom, indien moontlik Noord of Suid Kaap toe. Ons moet selfversorgend raak, die stede verlaat en vir mekaar uitkyk en verdedig en saamwerk, daar lê sekerlik ontsettende troebel dae voor… ‘n derde Vryheids Oorlog van ‘n ander soort en dalk nog die Derde Wêreld oorlog kan kom.

‘n Voorsmakie het homself pas uitgespeel in Brasilië waar die “Establishment” die President verwyder het deur die gebruik van massa media en druk van besighede…

Gaan die “Establishment” vir Trump toelaat om te wen in die VSA? Nie sommer so nie, sy sluipmoord is ook al bespiegel… en gelukkig, of ongelukkig, is dit die mense in wie se pad Zuma staan…

Don Deon

ukraine8b4599

giphy (2)

Grabouw betoging


Lees Ook: Wanneer Independent Nie Onafhanklik is Nie, is Demokrasie ‘n Diktatorskap en Gehoorsame Volke in Gevaar


 

Enjoyed this post? Share it!