Jacaranda onder skoot oor omroeper

Jacaranda FM is onder skoot na beweerde rassistiese uitlatings deur ’n omroeper.

Die vakbond Solidariteit het Dinsdag bevestig dat hy aan die radio geskryf het oor die saak.

Die vakbond sê hy het gevra vir die klank- materiaal waarin omroeper Tumi Morake glo die gewraakte uitlatings gemaak het.

Solidariteit sê: “Dit volg nadat Morake na bewering gestel het dat witmense die boelies op die speelgrond is wat fietse by swartmense gesteel het en in plaas om daarvoor gestraf te word nou die fiets deel en saamspeel.”

Hier is vir jou ‘n klankstroom om self te besluit wat jy van die uitlating dink.

Ontmoet vir Tumi.

politiek - Tumi Morake

politiek - Tumi Morake2

politiek - Tumi Morake3


Enjoyed this post? Share it!