Jou Top 20 Afrikaanse Treffers vir die week – Kom ons ondersteun ons Afrikaanse Kunstenaars.

Hierdie week het ons ‘n nuwe kunstenaar wat die Top 20 betree, dit is niemand anderste as Joe Foster met sy liedjie “Ridder”.

Refentse skiuf op na nommer 8 met hulle liedjie “Vuil Vanderbijl”. By hierdie jaar se SAMA toekennings het hy ook die toekenning ontvan vir die beste verkope vanjaar.

1. Liezel Pieters – “Droë Riviere”
2. Elvis Blue – “Die Brug”
3. Stella – “Deur die liefde en die seer”
4. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
5. Willem Botha – “Soen en vergeet”
6. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
7. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
8. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
9. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
10. Anders en Hemelbesem – “Die tyd is nou”
11. Appel – “Lei my na die water”
12. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
13. Rudi & Charne – “Miljoene stemme”
14. ADAM – “Dis al wat ek het”
15. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
16. Lance James – “Lied van hoop”
17. Sharoney – “Skyn”
18. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
19. Steffie le Roux – “Towerson”
20. Joe Foster – “Ridder”

Liezel Pieters:- Nommer 1

Liezel Pieters
Nommer 1

Elvis Blue Nommer 2

Elvis Blue
Nommer 2

Stella:- Nommer 3

Stella
Nommer 3


Enjoyed this post? Share it!