Jou Top 20 vir die week – 12 Junie

Die lysie van die Top 20 op SAUK Radio het baie verander, maar daar word gekompeteer vir die no 1 gleuf. Daar is 8 snitte wat beter gevorder het as verwag, en daar is 8 hulle posisies verloor het en 4 kunstenaars het hulle posisies behou.

Elvis Blue met sy gewilde liedjie ‘Die brug” is nommer een. Kyk na die lys hier onder en sien waar staan jou gunsteling sanger. Kom ons ondersteun ons kunstenaars, en hou aan met stem, wie weet watter kunstenaar volgende week no 1 gaan wees.

1. Elvis Blue – “Die Brug”
2. Liezel Pieters – “Droë Riviere”
3. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
4. Willem Botha – “Soen en vergeet”
5. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
6. Stella – “Deur die liefde en die seer”
7. ADAM – “Dis al wat ek het”
8. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
9. Rudi & Charne – “Miljoene stemme”
10. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
11. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
12. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
13. Anders en Hemelbesem – “Die tyd is nou”
14. Sharoney – “Skyn”
15. Len Muller – “Sing vir sente”
16. Joe Foster – “Ridder”
17. Appel – “Lei my na die water”
18. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
19. VITO – “Outjie van Namakwaland”
20. Lance James – “Lied van hoop”

Geniet die afrikaanse musiek net hier op SAUK Radio ….

Elvis Blue Nommer 1

Elvis Blue
Nommer 1


Liezel Pieters:- Nommer 1

Liezel Pieters
Nommer 2


Refentse - Nommer 3

Refentse
Nommer 3


Enjoyed this post? Share it!