Jou Top 20 vir die week – met ‘n nuwe #1 bo aan die lys.

‘N nuwe nommer een liedjie maak sy verskyning vir hierdie week, dit is niemand anderste as Liezel Pieters met haar liedjie “Droë Riviere”.

James Lance skuif ‘n paar plekke op in ons lysie en Die Heuwels Fantasties maak ook hul toetrede tot ons Top 20 hierdie week met “Gebruik my”.

Hiermee die Top 20 vir jou vir die week !!

1. Liezel Pieters – ‘Droë riviere’
2. Stella – ‘Dear die liefde en die seer’
3. Bouwer Bosch – ‘Pleidooi’
4. Elivis Blue – ‘Die brug’
5. Vernon Barnard – ‘Daai liedjie’
6. Jo Black – ‘Brind die hoop weer terug’
7. Riaan Grobler & Rinel – ‘Ons is liefde”
8. Willem Botha – ‘Soen en vergeet’
9. Anders ft Hemelbesem – ‘Die tyd is nou’
10. Appel – ‘Lei my na die water’
11. Refentse – ‘Vuil Vanderbijl’
12. Neil Somers – ‘Jy slaan my asem weg’
13. Dewald Wasserfall – ‘Laat die lig inkom’
14. Steffie le Roux – ‘Towerson’
15. Rudi & Charnè – ‘Miljoene stemme’
16. Lance James – ‘Lied van hoop’
17. ADAM – ‘Dis al wat ek het’
18. Sharoney – ‘Skyn’
19. Pieter Koen – ‘Weerligstraal’
20. Die Heuwels Fantasties – ‘Gebruik my’

Liezel Pieters:- Nommer 1

Liezel Pieters
Nommer 1

Stella:-  Nommer 2

Stella
Nommer 2

Bouwer Bosch:-  Nommer 3

Bouwer Bosch
Nommer 3


Enjoyed this post? Share it!