Kaapstad stel nou ook streng waterbeperkings in

Die stad Kaapstad het aangekondig dat nuwe waterbeperkings op 1 November 2016 in werking tree wat huiseienaars verbied om tuinslange te gebruik om tuine te benat.

Dit word gedoen om te voorkom dat damme se vlakke nie gevaarlik laag gaan daal nie.  Die nasionale vlak van damme staan tans net onder 50% en konstante reën is nodig om die vlakke te verhoog.


 

Enjoyed this post? Share it!