Kan dit werklik waar wees – Minister glo geteiken oor hy swart is !!

Minerale bronne minister Mosebenzi Zwane sê die Gupta e-posse wat hom impliseer is leuens en hy word geteiken net omdat hy swart is. Hy het ook nog nooit een van die e-posse gesien nie.

Waarnemers wys daarop dat daar sover min blankes geïnkrimineer is uit die Gupta e-posse, en vra daarom die vraag of die Guptas dan rassisties anti-swart is?

Ontleders wys ook daarop dat die minister, synde dat hy erken dat hy swart is, is die wetlike bevoorregte posisie is, waar wetgewing Swart Ekonomiese Bemagtiging ondeersteun, “assirmative action” voordele geniet, en steeds ry op die golf van ‘n sogenaamde voorheen benadeelde. “Suid-Afrika is waarskynlik die enigste land op aarde waar die meerderheid hom deur wetgewing beskerm teen ‘n minderheid wat steeds deur harde werk, die ekonomie aan die gang hou. Die minister kan in hierdie geval werklik nie kla nie,” het ‘n ontleder gesê.


Enjoyed this post? Share it!