Kan ons as Blankes nog uiteet ?

Na die omstrede Spur-insident, waar dié restaurantgroep ‘n blanke man verbied het om weer by hulle te eet nadat hy die ma van ‘n kind wat sy dogtertjie aangerand het daaroor aangespreek het, het sosiale media berig van ‘n werknemer van McDonalds wat spog dat sy in alle blankes se kos gespuug het.

Volgens die webwerf Clashdaily. com het ene Bubba Conroy daarmee gespog op Twitter en as rede aangegee die slawerny teenoor swart mense.

Die vraag ontstaan of die insetsel op Twitter waar is al dan nie, want die skakel na Clashdaily. com is intussen verwyder. Bubba Conroy se Twitter rekening is intussen opgeskort na hewige reaksie deur die publiek.

Dit is egter nie die eerste keer dat swartes op sosiale media die kwessie van besmetting van blankes se kos op sosiale media opper of selfs aanmoedig nie, wat beteken dat dit vir blankes ‘n risiko is om uit te eet.

Intussen word ook berig dat Steve Hofmeyr en Dan Roodt doodsdreigemente ontvang deur sosiale mediaplasings.

So. kan ons as Blankes nog uiteet ? Of is ons ook net ‘n maklike teiken vir skynheiliges?

kos - honey comb


Enjoyed this post? Share it!