Kommandowurms steek kop uit in Noord-Transvaal

TLU SA se Noordstreek het ‘n waarskuwing aan boere uitgereik om op die uitkyk te wees vir die gevreesde Herfs Kommandowurm.

Daar is reeds van die wurms opgemerk in die Sterkrivier, Cresy en Immerpan areas in die Waterberg Streek van Limpopo.

Boere word ernstig versoek om enige voorkoms van die wurms onmiddelik aan te meld by die plaaslike kantoor van die Departement Landbou sodat inligting so vinnig moontlik versamel word en na die departement gestuur word sodat daar vir hulp gevra kan word.

Deur: Die Vryburger


 

Enjoyed this post? Share it!