LANDBOUNUUS – 26 SEPTEMBER 2017

  • Hendrik van Pletzen, Tegniese bestuurder by Voermol, vertel van die Skaap- en Beesboer van die Jaar-projek 0834563636
  • Dr Jaco de Villiers, ‘n kenner op die gebied van Besigheidsbestuur, gesels in die reeks “Boer Bees Beter” oor die bemarking van grootvee. radio@amaplasi.co.za
  • Peter Milton van Mildex, praat oor bestuurspraktyke op ‘n beesplaas en oor die bestuur van kalwers 0836308868
  • Leslie Bergh van Bulls Eye Consulting, werp lig op die faktore wat die geboortegewig van beeste beinvloed 0828012026

Laai af

Enjoyed this post? Share it!