LANDBOUNUUS – 3 OKTOBER 2017

  • Dr Danie Odendaal Direkteur van Veeartsnetwerk verskaf nadere besonderhede oor die voorbereiding van bulle sowat twee maande voor die dekseisoen, asook oor toetsing vir geslagsiektes by bulle 0824540532
  • Dr Jaco de Villiers, ‘n kenner op die gebied van Besigheidsbestuur, gesels in die reeks “Boer Bees Beter” oor veilings en veilingshuise en hulle verantwoordelikhede. radio@amaplasi.co.za
  • Frans Jordaan, Navorser by die Diereproduksie Instituut op Irene, praat oor die waarde van boeredae en  hy vertel van die boeredag op 4 Oktober by die Bultoetssentrum op Irene. 0126729085 / 0126729023 (Zelda Kuhn)

Laai af

Enjoyed this post? Share it!