Maandlange water watervermorsing deur Efuleni munisipaliteit

Die water stroom al langer as ‘n maand uit pype in Leeuhof Vereeniging te midde van die ergste water tekort in die land. Die aangeleentheid word deurgaans onder die Emfuleni munisipaliteit se aandag gebring sonder enige sukses. Twee weke gelede is die pype oop gegrawe en net so gelos. Benewens die feit dat dit ‘n gruwelike vermorsing is van kosbare water, is daar klein kinderjies in die area wat gereeld in die strate speel, en maklik daarin kan val en verdrink.  Wil die munisipaliteit wag tot die dam opgedroog is, of ‘n kind verdrink voordat hulle aandag daaraan sal gee.


 

Enjoyed this post? Share it!