Mag ons dalk weer ‘n petrolprys verhooging sien

Die prys van ru-olie het bykans die $60 per vat behaal na ‘n oliepyplyn in Libië opgeblaas is.

Libië se toevoer na die mark het met 100 000 vate per dag gedaal terwyl die Opul lande hul toevoer na die markte verminder het.

Die prys is die hoogste sedert Junie 2015. Dit kan beteken dat die prys van brandstof vroeg in die nuwe jaar verder die hoogte kan inskiet.


Enjoyed this post? Share it!