Maklike bobotie

bobotie

Bestandele
1 dik sny witbrood
250ml melk
1 grooi ui, fyn gekap
25ml kookolie
37,5ml suurlemoensap
10ml kerriepoeier
5ml suiker
5ml sout
Knypie peper
500g maalvleis
2 eiers
12,5ml blatjang 3 vars suurlemoenblare
Week die brood n melk.

Aanwysings:

Braai die ui in ‘n groot braaipan in olie tot ligbruin.
Meng suurlemoensap, kerrie, suiker, sout en peper en roer by ui.
Druk die meeste van die melk uit die brood
Hou die melk Maak die brood fyn en voeg dit by uiemengsel
Voeg vleis, eier en melk (behalwe 100ml) by.
Meng goed Voeg die blatjang by en laat mengsel ‘n rukkie kook, roer gereeld.
Verhit die oond tot 180C Gooi vleismengsel in gesmeerde oondbak.
Plaas vir ‘n paar minute in die oond.
Klits oorblywende eier en 100ml melk saam.
Gooi oor bobotie Steek suurlemoenblare in vleis (opsioneel) Bak vir halfuur inoond

Ek gooi ‘n handvol rosyne ookby vleismengsel.
Dien op met piesangslaai en geelrys.
Deur Huisgenoot Digitaal op April 4, 2011

Geel rys = kook rys normaalweg gooi 1t borrie en paar rosyne by

Enjoyed this post? Share it!