MAKLIKSTE SOUTTERT OOIT

MAKLIKSTE SOUTTERT OOIT.
Halwe koppie bruismeel
3 eetlepels gesmelte margarien
1 en ‘n Halwe koppie gerasperde kaas
2 koppies gesnipperde vleis – Selfs braaivleis werk goed
1 en ‘n Halwe koppie melk
Knippie gemengde kruie
Meng Alles saam. Bak vir 40 min op 180 tot bruin.
Bedien saam met slaai
Foto geleen by resepte vir oud en jonk

A user's photo.

 

 

Enjoyed this post? Share it!