Malva Poeding Die Beste

Malva Poeding Die Beste (Dankie Tjaart van der Walt)
Hierdie resep kom nog uit my ouma se resepte boek.
Ons gebruik dit al jare.
45ml (3eetl) botter
250ml suiker
1 eier
5ml koeksoda
10ml (2eetl) appelkooskonfyt
250ml koekmeel
250ml melk
Roer botter en suiker. Klits eier, koeksoda en konfyt by.
Sif meel en roer by bottermengsel.
Voeg melk geleidelik by en roer tot beslag glad is.
Bak in gesmeerde oondbak of individuele bakkies wat 3/4 vol geskep word, op 180 grade C vir 45 min of tot ‘n toetspen skoon uitkom.
Sous
250ml room
125g botter
250ml suiker
125ml water
Kook bestandele vir sous vir ±3 min.
Giet oor poeding sodra dit uit die oond kom en sit warm voor met vla en of roomys
Malva pudding
Ingredients:
5ml (3 tbs) butter
250 ml sugar
1 egg
5 ml bicarb of soda
10 ml (2 tbs) apricot jam
250 ml cake flour
250 ml milk
Method:
Cream butter and sugar. Beat egg, bicarb of soda and apricot jam together and add to mixture. Sift flour and stir into butter mixture. Gradually add the milk and stir until mixture is smooth. Bake in a greased oven proof dish or individual small bowls, filled with ¾ of mixture. Bake in preheated oven at 180°C for 45 minutes until cooked.
Sauce:
250 ml cream
125 g butter
250 ml sugar
125 ml water
Method:
Cook sauce ingredients for ±3 min.
Pour over pudding and serve hot with custard and / or ice cream.

Bron: Tjaard van der Walt – FB Ons Respteboek


 

Enjoyed this post? Share it!