Marthinus Pelser gister gearresteer

Marthinus Pelser(22) wat deur die polisie gesoek was vir die dood van sy baba seuntjie van ses maande is gistermiddag in Strubensvallei aan die Wes Rand deur die polisie gearresteer.

.Polisiewoordvoerder Karen Jacobs het die arrestasie bevestig.

Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie

Bron The Citizen


 

Enjoyed this post? Share it!