Mense moet leer om hulle eie werk te doen by hulle huise

 

“n Jong vrou is dood geskiet by haar huis in Sonneglans Randburg (Naby Stryrydom Park & North Riding).  Haar man is ook in die skouer geskiet maar het daarin geslaag om die moordenaar in die kop te skiet wat op pad hospitaal toe dood is.

Die jong ma van hulle een jarige dogtertjie het in haar man se arms gesterf,

Toeskouers het gesê dat die paartjie ‘n dagwerker langs die pad opgelaai het om werk in die tuin vir hulle te doen, wat ‘n wapen op hom gerig het nadat hulle by die huis aangekom het en die man sy kattebak oopgemaak het om iets uit te laai. Die man het sy wapen by hom gehad en nadat die dag werker die vroutjie noodlottig gewond het, het die man die dagwerker in die kop geskiet.

Bron –  IOL


 

Enjoyed this post? Share it!