Miljoen misdaadgevalle aangeteken in Suid-Afrika gedurende 2016 en 2017

Daar was 1,468 miljoen misdade in Suid-Afrika in 2016/17.

Die syfers is bekendgemaak deur die statistikus-generaal, Pali Lehohla.

Seksuele misdade het liefs met 110% toegeneem sedert die vorige jaar, en motorkapings het met 93% toegeneem.

Statistieke SA se opname toon dat 51% van alle huise en 41% van alle voertuie is met spesiale beveiligingstoestelle toegerus, maar mense voel selfs daarmee nie veilig nie.

Daar is ook nie veel vertroue in die polisie se vermoë om hulle besittings terug te vind nie, en die publiek dink die howe hanteer misdadigers veel te sag.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!