Miljoene meer op Facebook

facebookVriende ,die wet op haatspraak,rassisme en aanhitsing tot geweld,was deur wetgewing deurgevoer,ek bring graag die vernaamste onder al ons lede se aanndag.
1)R150 000 boete of en 10 jaar tronkstraf.Haatspraak en rassisme.
2)R250 000 of en 15 tronkstraf
3)Stigters eienaars van FB groepe,blaaie asook blogs,wat bogenoemde op hul forums toelaat,word aanspreeklik gehou vir wat lede op hul forums comment !

Gedurende die afgelope kwartaal het meer as 60 miljoen nuwe mense aangeteken op Facebook

Die indrukwekkende toename word beskou as die grootste groei van Facebook in die afgelope 24 maande.

Geen konkrete rede is aangevoer waarom die vinnige toename plaasgevind het nie, maar waarnemers wys daarop dat dit toegeskryf kanword aan onder ontwikkelde lande wat nou vir die eerste keer toegang tot die internet gekry het.

Kenners het weereens gewaarsku dat mense uiters versigtig moet wees oor wat hulle op die sosiale netwerke kwytraak, aangesien swaar boetes en selfs tronkstraf opgelê word vir onverantwoordelike uitsprake.

Vriende ,die wet op haatspraak,rassisme en aanhitsing tot geweld,was deur wetgewing deurgevoer,ek bring graag die vernaamste onder al ons lede se aanndag.
1)R150 000 boete of en 10 jaar tronkstraf.Haatspraak en rassisme.
2)R250 000 of en 15 tronkstraf
3)Stigters eienaars van FB groepe,blaaie asook blogs,wat bogenoemde op hul forums toelaat,word aanspreeklik gehou vir wat lede op hul forums comment !

Bron Vryburger

Enjoyed this post? Share it!