‘n 70 Jarige man op sy Sassobyl kleinhoewe vermoor

VANDERBIJLPARK. – ‘n 70 Jarige man is vermoedelik Vrydagaand 10 Junie vermoor op sy Sassobyl kleinhoewe net buite Vanderbijlpark.

Die polisie het sy voertuig in Muvango gevind en nadat die registrasie opgevolg is, het die polisie na sy woning gegaan waar hulle die garagedeur en huis oopgevind het. Die man is in die huis gevind met twee kopwonde.

Die polisie ondersoek nog die saak

Bron: Vaalweekblad


 

Enjoyed this post? Share it!