‘n Verskansingsfonds in die VSA is een alternatief om geld in die buiteland te belê en nou is ‘n goeie tyd.

In ‘n kommerwekkende aanbeveling komende van een van die land se top ekonome, het Dawie Roodt, sy kliënte aangeraai om hul geld uit die land te neem. Volgens hom is Suid-Afrika in groot moeilikheid. Hy het gereageer op die ouditeur-generaal se verslag rondom ongemagtigde nasionale uitgawes en hy glo dat die belastingbetaler se geld wat vermors word.

Een beleggings alternatief wat mense kan probeer is ‘n Amerikaanse verskansingsfonds wat belê in top Amerikaanse Fortune 500-maatskappye en Crypto-Valuta soos Bitcoin, Etherem en Litecoin.

16PercentAPR is ‘n beleggingsfonds opgstel deur ‘n Suid Afrikaner, Francois Andlau, wat VSA toe verhuis het. Francois het in April 2012 na die VSA van Kaapstad in Suid-Afrika verskuif en woon tans in Bellingham, WA. Hy is ‘n kontrakrekenmeester wat bestuursrekeningkundige dienste aan plaaslike besighede en entrepreneurs in Bellingham, WA, lewer.

Hulle aanvaar self deposito’s op Paypal en betaal ontrekkings ook terug via Paypal so dit is maklik om gebruik. Onthou U belegging kan volgens markpryse waardeer of devalueer en daar is geen gewaarborgde opbrengs nie.

Volgens Francois het die markte ietwat in September en Oktober gekorrigeer, maar het nie gebreek nie. Nou sal dit ‘n goeie tyd wees om in Amerikaanse Aandele te belê, aangesien die aandelemark normaalweg waardeer in Desember en Januarie.

As daar enige vrae is oor 16PercentAPR beleggingsfonds bel Francois op +1 (360) 654 4444 PST / GMT-8 of beter nog, stuur vir hom ‘n e-pos aan 16percentapr@gmail.com


Enjoyed this post? Share it!