Nasionale Raad van Provinsies se voorsitter en haar 50 dooie varke

Die SA Veearts Vereniging Raad het ‘n veearts, dr. Sameer Abbas, skuldig bevind op twee klagtes van oortreding van die raad se reëls.

Abbas het naamlik geweier om bevindinge in 2014 aan die Raad te oorhandig rakende getuies in die strafregtelike klagtes teen Modise.

Meer as 50 dooie varke is gevind terwyl die oorblywende 85varke geëet het aan die dooie karkasse. Meer as honderd skape bokke en ander vee was sonder water en voer gelaat.

Modise is die Nasionale Raad van Provinsies se voorsitter en het die plaas bedryf.

Soos in baie gevalle het die Nasionale Vervolgingsgesag besluit om nie vir Modise te vervolg nie.

Foto: Thandi Modise se plaas

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!