Naspers daal tot laagtepunt: Groep finaal ontmasker as anti-wit

Die sensasionele berigte deur Beeld, Rapport en News 24 oor die Spur-man se “verlede”, het die groep finaal ontmasker as anti-wit, sê mediakenners.

Die vraag word gevra watter reg die pers het om ‘n individu se reputasie aan te tas soos wat tans gebeur het. Bewerings is gemaak dat die man verskeie kere betrokke sou gewees het by geweld, maar hy is in geen enkele geval skuldig bevind nie.

Veral op sosiale media word oproepe gemaak dat daar teen die instellings opgetree moet word, en dit moet nie net geskied deur ‘n klap op die hand deur die persombudsman nie, maar deur ‘n regsaksie teen Naspers en sy agente.

Die Facebook-groep, Boikot Naspers, het die afgelope dae ook ‘n toevloei aan steun ondervind, en Media 24 kan hom dalk in ‘n soortgelyke situasie as Spur bevind, waar hy sy verbruikers so vervreem het, dat hulle die rug op hom draai, met die gevolglike finansiële gevolge.

Bron: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!

 
  • Suzette van Zyl

    Hulle is lankal in die Spurkamp… Ons het jare gelede al ophou Afrikaanse koerante koop

  • Jeanie Marcelle

    Boikot NASPERS, …. AN INJURY TO ONE IS AN INJURY TO ALL, Boikot NASPERS !

  • Willie

    Mense vergeet dat staking ni altyd behels geweld en rondloop met plakate of paaie afblokeer nie. Stop net die toevloei van geld. In SA is da net 4.6 milj mense wat belasting betaal asook die afrikaanse koerante word deur wit mense gekoop. Stop belasting asook stop om die koerante te koop. Noem dit ma die Wit man se rebellie!!