NASPERS se geldmaker maatskapy in Sjina, Tencent, oor die kole getrek vir sexisme

Die Sjinese tegnologie reus Tencent, waarin NASPERS ‘n 34% aandeel het, staar ‘n massiewe teenreaksie in die gesig, ná beeldmateriaal van ‘n ontugtige jaareinde party spel, by een van sy jaarlikse gebeurtenisse, aanlyn uitgelek is wat toon hoe twee vroulike werknemers orale seks simuleer op die verhoog.

Die video is erg aanlyn gekritiseer, met baie klem op deurlopende geslagsdiskriminasie deur korporatiewe in Sjina.

Terwyl Tencent meer as 30,000 werkenemers wêreldwyd het, het dit geen vroulike raadslede of hoë vlak bestuurders nie.

Die geleentheid was na bewering ‘n einde van die jaar viering georganiseer deur die maatskappy se kitsboodskap / microblogging diens genoem Weibo.

Die beeldmateriaal toon twee vroulike werknemers wat op hul knieë probeer om ‘n plastiese prop, van ‘n bottel ingewig tussen die dye van twee manlike kollegas, te verwyder.

Die maatskappy het om verskoning vir die seks spel voorval uitgereik en het ‘n interne ondersoek begin, maar dié reaksie is as lusteloos en onsensitief kritiseer.

Die geldmaker maatskappy, wat filiale in die sosiale media, speel, online media en vermaak het, het onlangs ‘n mededinger vir Apple se AppStore genoem WeChat, maar die negatiewe reklame uit hierdie voorval sal waarskynlik die aanlyn bekendstelling in die media oorskadu.

Don


Sien ook: NASPERS: Ja hoer wat sy romp vir enige regering lig! Sensuur teen Volke


 

Enjoyed this post? Share it!