Naweek Rooster op SAUK Radio

saukradiologo250 Pot deksel

Vrydag aande 8nm – Soek jy ‘n deksel vir jou Potjie met Maatjie.com kom vind jou sielsgenoot – gesels saam op ons klets kamer

Saterdag aande 7nm Musiek mandjie met DJ Uiltjie jy mag dit nie misloop nie hou pen en papier byderhand hy speel 10 -12 liedjies waarin woorde deel is van ‘n leidraad en jy moet ‘n sekere letter van die woord vat om aan die einde ‘n dorp of plek naam te vorm met die woorde dit is groot pret en jy kan saam speel op ons klets kamer waar DJ Uiltjie met jou kan gesels terwyl hy die leidrade speel

Sondag aande om 7nm het ons Theuns Cloete, Jan Diedricks en Willem die ou man van boervolk radio met hulle uitleg oor die boerevolk jy kan ook vrae vra en saamgesels op ons klets kamer

Wil jy ‘n estra geldjie verdien in die gerief van jou eie huis in jou vrye tyd wanneer dit jou pas?
SAUK Nuus radio en Radio Freedom benodig jou stem op die lug. Opleiding en die sagteware vir die radio word verskaf.
Wat jy nodig het:
· Rekenaar met 2 Ram geheue en windows 7 gelaai
· Klank kaart met mikrofoon uitset
· Mikrofoon liefs ‘n kopstuk met mikrofoon uitset
· Stabiele internet konneksie in jou area met minimum 2 meg spoed
Vir meer besonderhede kontak ons by nuus@saukradio.com

Gesels saam in die Klets kamer http://internet-radio.co.za/ waar die radio ook speel
Dis sommer maklik om saam te kuier klik op die radio skakel bo aan die blad of op die rooi app radio skakeltjie lings op die blad of sommer op tunein wat werk op alle selfone, android, tablet of rekenaar. Luister enige plek enige tyd wêreldwyd waar jy internet opvangs het
Skakels om na die radio te luister:
http://radiostart.co.za:9954/listen.pls
Blackberry skakel: http://internet-radio.co.za:9954/;listen.mp3
http://internet-radio.co.za:9954
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/
Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees? Het jy ‘n program wat jy wil aanbied? Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk? Of wil jy jou besigheid oor die lug adverteer – Help ons om ons erfenis terug te neem! kontak ons by nuus@saukradio.com
http://tunein.com/radio/SAUK-NUUS-Radio-s253818/

Enjoyed this post? Share it!