Nkosazana wil in Zuma se voetspore volg maar sy wil dit net beter doen.

Die aspirantpresident van die ANC en die land, Nkosazana Dlamini-Zuma, probeer haar ex-man, Jacob Zuma, skynbaar oortref in rassistiese uitsprake teen blankes om populistiese steun vir haar aspirasies om president te word te kry.

Sy het in Durban gesê wit professore kan nie rolmodelle wees vir swart, vroulike studente nie en die demografie van die land moet “oral” sigbaar wees. Skoliere moet ook op skool geleer word om patrioties te wees.

Sy het op dieselfde wa as haar ex geklim met sterk pleidooie van radikale ekonomiese transformasie, en haar anti-blanke haat slaan kort-kort deur as sy praat oor die aftakeling van “wit bevoorregting”, terwyl alle wetgewing en regulasies reeds vir 20 jaar ingestel is op swart bevoorregting.


Enjoyed this post? Share it!

 
  • Werner Koen

    Ek wil nie eers kommentaar nie – pateties verby

  • Willie

    WAs sy darem nugter die keer, flippen alkolis. Het alreeds lewer oorplanting gehad, kan sien nog een is op pad. Hulle moet vir ons witmense se ons moet ons belasting dan ook ma hou en nie oorbetaal aan SARS nie en dan kyk ons wie is nog in die parlement na n jaar van geen salarisse nie. Hulle sal soos rotte die sinkende skip verlaat!!