Nog ‘n deel van ons erfenis op in vlamme!!

Die Staatsbeheerde SABC  blindoek die publiek om nie te sien hoe word ons erfenis, momumente, standbeelde, taal, geskiedenis en kultuur stelselmatig vernietig en uitgewis nie.  ‘n Geweldadige protes aksie teen dienslewering is die verskoning om af te breek en af te brand en laat die historiese victoriaanse stasie in Pietermarizburg op gaan in vlamme.

Protes aksie Edendale Pietermartizburg.


 

Enjoyed this post? Share it!