Nog ‘n grusame moord op blanke man wat media verdoesel!

Jan Minnaar from Piet Retief has been murdered and buried in a shallow grave just outside Piet Retief , His murder never made the local or any media news in South Africa Why ?????

Ds.Hancke Van Blerk sê die volgende op sy Facebook. Is daar iemand wat meer weet hiervan asb? Hy het volgens kommentare op die pos by die Staatshospital gewerk….. so word die moorde verdoesel!
20 ure ·

Wyle Jan Minnaar is ‘n paar dae gelede op ‘n uiters grusame manier vermoor en in ‘n vlak graf net hier buite Piet Retief begrawe.

Hy is nie in ‘n doodskis geprop waaruit hy later lewend gehaal is nie. Tog het ek nog niks hiervan op televisienuus of in die koerante gesien … of oor die radio daarvan gehoor nie.
Het ek dalk die berigte gemis of is daar ‘n ander rede waarom hierdie uiters grusame menseregteskending onder die mat ingevee word?

Opvolg:Carla Proppies Cloete
Ek is stom geslaan dat die nie eers ons dorp se voorblad nuus behaal het nie. .?? Hierdie dinge gebeur nie sommer hier in Piet Retief nie…. hoe sinneloos hierdie man se dood. Hy was n pa vir 2 dogtertjies die broodwinner van n huis. Altyd vriendelik en behulpsaam. N goeie mens. Sy lewe geneem vir niks…2 kinders wat die res van hulle lewe hul pappa gaan mis…..Maar ek glo die Man daar bo gaan vir straf.

Bron: Facebook Inskrywing/Die Waarheid van Suid-Afrika


 

Enjoyed this post? Share it!