Nog ‘n Plaasaanval De Wildt

Nog ‘n plaas aanval!!!!

Plaashek2-300x225
De Wildt Brits Area – Om 21h00 Gisteraand is mnr Johan Freysen deur 3 mans aangeval en met ‘n spanner wreed aangerand in sy huis waar hy bly op Kroons hoenderplaas. Hy is ‘n Deltas af vervoer hospitaal toe en is op die oomblik in die chirurgiese saal en wag nog om te hoor wanneer hulle gaan opereer. Sy vrou en dogter is ongedeerd. Geen verdere besonderhede is op die stadium beskikbaar nie.Inwonersvan die omgewing word gemaan om paraat te bly
SAUK NUUS – 12 Sept 2015 Corrie Slabbert SAUK Nuus

Enjoyed this post? Share it!