Nog ‘n statestiek vir Volksmoord – vir ‘n selfoon!!!!!

Nog ‘n statestiek vir Volksmoord – vir ‘n selfoon!!!!!

plaasmoorde3-275x275

Durnacol die eienaar van ‘n winkel op die dorp is gisteraand om 23h15 wreedaardig verskeie kere met messe deur 2 mans doodgesteek. Hulle het van die toneel af weggevlug met sy selfoon. – “‘n selfoon is meer werd as ‘n lewe” het sy bedroefde suster gesê. Die winkel was reeds gesluit en hy was oppad huis toe.

Enjoyed this post? Share it!