Nog polisie gearresteer – Net nog ‘n bewys van hoe korrup SA is

Agt polisiebeamptes van die Golela grenspos in Natal is gearresteer op korrupsie verwante klagtes.

Die provinsie se Misdaad Intelligensie Eenheid, asook speurders van Natal, het die arrestasies gedoen.Die beamptes was na bewering betrokke by onwettige deurlaat van gesteelde voertuie en goedere na Swaziland. Die soveelste minister van polisie, Fikile Mbalula, het gesê dat korrupte polisiebeamptes se dae getel is.

Bron:  Die Vryburger


 

Enjoyed this post? Share it!