Nuwe Sekretaris Generaal van ANC is ‘n man met ‘n redelike aptyt!

Klaarblyklik is die nuwe Sekretaris Generaal van die ANC (Ace Magashule- premier van die Vrystaat wat so graag standbeelde van Kubaanse kommunistiese diktators oprig) – ‘n man met ‘n redelike aptyt!

Is dit ‘n voorbode van die vraatsug wat wag onder ‘n Ramaphosa-bewind of was hy maar net regtig honger?

Deur: Front Nasionaal


Enjoyed this post? Share it!