Onluste

Onluste

onluste 2n

Betogings in Carolina het weer opgevlam die polisie is op die toneel en het die onluste-eenheid ingeroep om te kom help. 9 Betogers is al in hegtenis geneem vanoggend.

Gister het die oproeriges ‘n trok uitgebrand op Chrissies meer  maar hulle het vanoggend in alle erns begin amok maak

Foto – voorstelling

Enjoyed this post? Share it!