Ontbloot – Top polisie steel miljoene

OPOD, die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraad wat optree as die waghond vir die polisie, het ‘n kas wurms oopgevlek wat toon dat die SAPD tot 3000% meer betaal het vir forensiese toerusting as wat die markwaarde was.

Die vinger wys na die vorige nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, sy familie en verskeie senior offisiere in die SAPD.

Van die aankope was: R500 000 vir 500 weggooibare gesigmaskers, R1,4 miljoen vir 11 000 pare Latex handskoene en R1,6 miljoen vir gedistilleerde water.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!