Parool vir Walusz

Janusz-Walus

Regter Janse van Nieuwenhuizen het in die Hooggeregshof in Pretoria die Departement van Korrektiewe Dienste opdrag gegee dat Janusz Walus, binne 15 dae op parool vrygelaat moet word.

Walusz, ‘n Poolse immigrant, is in 1993 skuldig bevind aan moord op die swart aktivis Chris Hani.

Hani was op daardie stadium die leier van die SAKP.

Die SAKP wat ook by die hof teenwoordig was met die uitspraak, het hulle teleurstelling uitgespreek oor die bevel.

Die paroolraad het aanbeveel dat Walusz vrygelaat moet word maar die regter het beslis dat slegs parool op hierdie stadium toegestaan sal word.

Clive Derby-Lewis is in Junie 2015 vrygelaat nadat hy 22 jaar tronkstraf uitgedien het.

Hani se familie het soos gewoonlik hulle sê gesê.

Intussen is daar ‘n dawerende stilte wanneer swartes op parool vrygelaat word, net om binne dae weer vir erger misdade gearresteer te word.-Vryburger

Enjoyed this post? Share it!