Pasgeskeerde skape vrek in die November sneeu, wat op groen koringaar lê. Nog bewyse “Global Warming” is ‘n klug!

In Harrismith, Oos-Vrystaat was die skape pas geskeer, toe kom die koue en sneeu in die middel van November! Al die skape is dood.

In die distrik Fouriesburg sê ‘n Boer dat dit die eerste keer is dat hy ooit sneeu op ‘n groen koringaar sien . . .

In die laaste paar weke alleen is dit gewys dat die groot ysberg wat van Antartica afgebreek het, weens ‘n ondersese volkaan was, NIE “global warming” nie. Die wetenskaplikkes wat die global warming klug opgestel het, moes self erken dat hulle die koolsuurstof emmisies met dubbel oorskat het!

Maar Biljoene is spandeer…

Wetenskaplikkes het ook onlangs erken daar is nie so iets soos “Dark Matter” nie, maar weer, is Biljoene spandeer…

Fosiele is in Europa ontdek wat 3 miljoen jaar ouer as soortgelykes in Afrika was, maar Biljoene is spandeer op die “Out of Africa” klugspel…

Is dit nie dalk tyd dat ons ons eie navorsing doen en ons eie gevolgtrekkings maak nie? Een ding is seker, enigiets wat die “Establishment” besig mee is, is gewoonlik net om op oneerlike wyse geld te maak.

Don V

23550196_1973608072655268_6126749762940794613_o

23756206_1599214040117157_593270755_n


 

Enjoyed this post? Share it!