Pick n Pay beskuldig die verbruikers vir pakette

Pick n Pay is steeds besig om te herstel van sy program waar vrywillige skeidingspakkette aangebied is aan werknemers.

Tien persent van sy werksmag is pakkette aangebied wat die maatskappy bykans R200 miljoen gekos het.

Verkope is op met 1,6% maar Shoprite toon ‘n 5% styging in sy verkope.

Pick n Pay het ‘n rekeningfasiliteit geopen vir kliënte wat beteken dat die kliënt ‘n 55 dae rentevrye rekening het.

Die vraag ontstaan of dit werklik verkope gaan stimuleer en nie eerder verbruikers in ‘n skuldspiraal gaan laat beland nie.


Enjoyed this post? Share it!