Plaas aanvalle in Noordwes in die afgelope 4 weke

Die volgende plaasaanvalle is in die afgelope vier weke in Noordwes gepleeg:
• 14 April 2017 – ’n plaasaanval te Ottosdal
• 5 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Leeudoringstad
• 9 Mei 2017 – ’n aanranding op ’n plaas te Wolmaransstad
• 16 Mei 2017 – ’n moord en poging tot moord op ’n plaas te Sannieshof
• 30 Mei 2017 – ’n plaasaanval te Basfontein/Derby
• 2 Junie 2017 – ’n verkragting op ’n plaas te Sannieshof
• 4 Junie 2017 – ’n aanval op ’n plaas te Koperfontein/Derby

Inligting verkyr: Boere Krisis Aksie


Enjoyed this post? Share it!