Plaasaanval op die Vaalwater ,Melkrivier pad by Georgie Manzi

plaashek
Plaasaanval op die Vaalwater ,Melkrivier pad by Georgie Manzi.Hulle is Italianers.
Die Terroriste het weggekom met ‘n wit Fortuner met registrasie nommer DFJ 946 L.Daar is wapens en kontant gesteel.
Die plaas eienaars se toestand is groen.
Kyk asseblief uit op die Marken pad,Melkrivier pad en Ellisras pad.Dit is ongeveer 20 km verby Mpatacha Matcha veilings…

BronBiz Afrika 32 sfss

Enjoyed this post? Share it!