Plaasmoord op bejaarde skok gemeenskap van Petrus Steyn

Die hulpkrete van ’n boervrou, vasgebind in haar huis se badkamer, het bure na haar gelei waar hulle moes hoor dat haar man vermoor in die pakhuis lê.

Petrus Steyn – Jan de Kock (69) van die plaas Groot Waag se lyk was met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgebind.

Sy vrou, Marietjie, is erg geskok, maar nie beseer nie.

Bure het hulle Sondag na die plaas gehaas nadat De Kock se Ford Ranger-dubbelkajuitbakkie met die sleutels daarin verlate deur die polisie in Vereeniging gekry is.

De Kock is vermoedelik oorval toe hy Sondagoggend na beeste in die spruit wou gaan soek.

Drie, SWART TERRORISTE is met hom terug na die plaashuis waar sy vrou ook oorval en vasgebind is.

“Ons het tannie Marietjie hoor skreeu: ‘Help my, help my!’ waarna ons haar vasgebind in die badkamer gekry het.

“Sy het vir my gesê oom Jan is dood en is in die pakhuis.

De Kock is volgens die voorlopige ondersoek erg aangerand en het aan sy beserings beswyk.

Bron: Suid-Afrika Nuus Van die Dag
Skrywer: Onbekend


Enjoyed this post? Share it!

 
  • Amanda Labuschagne

    Skokkend!!! Lewer eerder bettig oor goed wat nou gebeur!!! Oom Jan is al paar jaar trug vermoor!!! Nou krap julle die tannie se wonde als weer oop vir sensasie!!! En dan wonder julle waarom mense julle nie meer ondersteun nie!!! Dit maak my siek. Ons het die mense geken. Ons het getreur oor hulle. Kom net fokn by in die lewe