Die prys van Selfstandigheid sonder Verantwoordelikheid is ons toekoms…

Hartlik goeie naand aan almal wat wel by ons kan aansluit, hier by SAUKradio.com. Ons besef dat beurtkrag op fase twee is vanaf 5 uur vanmiddag, so onthou, vir dié wat ons SAUK Nuus aktueel program misloop, wees gerus, ons laai die opname van die program op ons webwerf by sauk.co.za/podcast. Daar is ook skakels op ons facebook blad by facebook.com/sauknuus. Die slash is nou die strepie wat vorentoe lê.

Daar is so baie wat aangaan in die Afrikaanse wêreld wat belangrik is vanaf die wit slawerny met belasting tot parallel medium skole tot indringing by ons Universiteite en die moord op ons Boere en blankes oor die algemeen. Maar aar is ‘n draadjie wat deur almal loop.

AfriSol se “krisisberaad”, wat nou duidelik meer ‘n bemarking oefening was as enigiets anders, sou eintlik ‘n kongress genoem word as hulle hul geld by hul mond sit en as ‘n politiek party registreer. Maar dan sal hulle nie die verantwoordelikheid kan vryspring nie en ook nie so baie geld inraap nie.
Nietemin, sedert hierdie AfriSol “kongres”, het ‘n paar nuwe woorde tot vore gekom, wat die vraag oor die toekoms van die Afrikaner net meer verdoesel.

Selfstandigheid? Is dit selfstandig om ‘n baba te verniel deur hom in watta toe draai sodat hy voor elke klein kiem swyg?

Ek dink julle wit ridders moet maar van julle wit perde afklim en besef julle gaan nie man alleen, SA se swart bevolking red, en terselfdertyd die toekoms van jul eie volk bewaar en bevorder nie en terselfdertyd aan die morele hoë grond vasklou nie.
Wie is dit wat nou rêrig die wêreld wil oorheers? Die wat grense vir elk van die 12 volke wil hê, of die links gesindtes wat ope grense wil hê

Afrika lande se swartes het dit self gesê gedurende die onlange anti massa immigrasie media bohaai waar slegs die helfte afrikalanders vermoor is as blankes.

Hulle het almal gesê swart Suid Afrikaners is lui en dom.

Onthou ander Afrika lande het nie witslawe nie soos wat SA swartes het.

En hier hoor ons dit op vandag se berig vanaf Solidariteit self op hul eie nuus kanaal maroela Media.

Opname van Belastings verslag deur Solidariteit…

‘n Gehoorsame slaaf vra is dit toelaatbaar, ‘n vrye persoon vra is dit reg..

Ek wil graag nog ‘n woord oplewer vir Flip en Ernst om oor te kou: Verantwoordelikheid. Selfstandigheid is gepaard aan verantwoordelikheid. Is dit verantwoordelik om aan te hou om vir die RSA se swartes te verniel deur hulle met ons belasting geld te dra en toe te laat dat hulle allerande korrupsie en kaskenades daarmee aanvang, in plaas daarvan om te leer hoe om verantwoordelik op te tee?
Ja, ons kan selfstandig met die Dept. van onderwys gesels. maar dit is net lee woorde, daar is geen verantwoordelikheid met die woorde nie. As ‘n gevolg fop ons net onsself en ons eie volk.

Luister vir Dr Pieter Groenewald, LP in die debat oor die begrotingspos van hoëronderwys vandag. Natuurlik is sy woorde almal op die kol…. maar? Arts kommunis Nzimande lag in sy mou want hy weet dat dit maak nie saak hoeveel selfstandigheid VF+ vir sy eie mense wys nie, dit gaan nie ‘n bloue duit se verskil maak nie, en dit het nie vir afgelope 21 jaar nie. ier is Dr Groenewald.

Opname van Dr. Groenewald in Parlement…

Is dit verantwoordelik om so aan te gaan? Ek wonder soms of ons volk se spreekbuise ‘n sekere gemaksrus het in die feit dat hulle kan maar doen en sê wat hulle wil, en dat dit geen verskil gaan maak nie?
Is dit verantwoordelik om ‘n rasse motief in plaasmoorde te ontken? Weet hulle iets wat die res van ons nie weet nie? Is hulle bewus dat ontkenning van Volksmoord maak jou daaraan skuldig? En daaraan is al die linkse liberale wat vir salarisse werk, skuldig, van Basson tot Bitterbek DuPreez.

Daar is nie woorde vir die volgende insetsel nie. ‘n Klein Boerseun van slegs 5 jaar en sy suster van 3 jaar stap 2km om help te ontbied na hul mamma, Vanessa, ‘n Boervrou van Doornfontein koelbloedig deur die kop geskiet is. Die opname is ‘n onderhoud wat Kommandokorps met haar man Willem gehou het, die volgende dag na die aanval.
Opname van onderhoud met Willem…

Rus in vrede dierbare moeders, susters, dogters, pa’s, broers en seuns van on volk.

1815_slagtersnek_large

Net soos die name van ons mense presies 200 jaar gelede by die Rebellie van Slagtersnek nie vergete sal gaan nie, sal julle ook nie vergete word nie.

Ek wil graag die liedjie opgee aan al die slagoffers van ons volk: Only our rivers run free (Slegs ons riviere loop vry), wat in Ierland geskryf is in teenstand teen die gruwel Britse oorhesing van hul volk, net soos hul ons volk met gruweldade oorheers het.

 

Only Our Rivers Run Free
When apples still grow in November
When Blossoms still bloom from each tree
When leaves are still green in December
It’s then that our land will be free
I wander her hills and her valleys
And still through my sorrow I see
A land that has never known freedom
And only her rivers run free

I drink to the death of her manhood
Those men who’d rather have died
Than to live in the cold chains of bondage
To bring back their rights were denied
Oh where are you now when we need you
What burns where the flame used to be
Are ye gone like the snows of last winter
And will only our rivers run free?

How sweet is life but we’re crying
How mellow the wine but it’s dry
How fragrant the rose but it’s dying
How gentle the breeze but it sighs
What good is in youth when it’s aging
What joy is in eyes that can’t see
When there’s sorrow in sunshine and flowers
And still only our rivers run free

Enjoyed this post? Share it!

 
  • Arnieann

    As daar vandag ‘n oproep tot gewapende stryd aan ons gerig word, sal ek eerste daar wees.
    Of dit nou die AWB of wie ookal mag wees, pla my nie.
    Net die liberale gespuis moet uit ons pad bly. Ek sien hulle as die grootste vyand van ons Volk.