Donker dae vir die Witman: “Blanke” word nietig verklaar

Kaapstad -. ‘n Studiebeurs wat in ‘n testament vir behoeftige blankes beskikbaar gestel is om aan die Universiteit van Stellenbosch te studeer, is kragtens ‘n beslissing in ‘n toetssaak in die Wes-Kaapse Hooggeregshof as diskriminerend verklaar aangesien dit glo strydig met die grondwet sou wees.

Die saak volg nadat ‘n ondersoek gedoen is deur ‘n taakspan wat deur die universiteit oor die aangeleentheid aangestel is. Die ondersoek het daartoe gelei dat ‘n beleid aanvaar is dat hierdie tipe beurse nie meer geadverteer is nie en stappe gedoen is deur ‘n hofaansoek daaroor te rig.

Regter Siraj Desai het die woord, “blanke” in die testament van Martha Maria Hatting nietig en strydig met die grondwet verklaar.

Daar is blykbaar agt soortgelyke beurse.

Die vise-rektor, Arnold Schoonwinkel, het in ‘n beëdigde verklaring aangedui dat Hatting in 1992 oorlede is en haar testament onder meer gespesifiseer het dat die MM Hatting Studentebeurs vir behoeftige blanke studente gebruik moet word.

Volgens Schoonwinkel is samesprekings met Hatting se familie gevoer en daaruit het dit geblyk dat sy en haar man nog die Tweede Vryheidsoorlog beleef het en in ‘n tydperk geleef het toe blankes (nog) na mekaar omgesien het.

Hatting, ook bekend as tannie Millie, was ‘n onderwyseres wat daarna gestrewe het om Afrikaners en Afrikaans te bevorder. Sy het nie kinders van haar eie gehad nie en het omgesien na die behoeftes van behoeftige blankes.

Schoonwinkel het egter onder meer opgemerk dat “daar geen plek is in die Suid-Afrika waarin ons tans woon vir ‘n beurs wat tot blanke studente beperk is nie.”

Die Universiteit het dit duidelik gemaak dat hy in die lig van die uitspraak soortgelyke bewilligings en donasies sal bekyk.

Ander universiteite wat reeds die afgelope jare dieselfde weg gevolg het, is die Universiteit van Natal (die Emma Smith Educational Fund ter waarde van R27 miljoen) en UCT in twee gevalle.

Afrikaanse Nuus April 29, 2015 

 

Artikel 2

500 000 sal Johannesburg invaar…

Die swarte in Suid-Afrika het oor die afgelope 400 jaar ‘n identiteitskrisis beleef soos geen ander nasie ter wêreld nie. Maar, soos altyd, was die witman daar om tot sy redding te kom en hom trapsgewyse te help om op die statusleer boontoe te klouter.

Met die Groot Trek was hy sommer net nog “kaffer”; later van tyd het hy gevorder tot “Naturel” (natuur-el, natuurgod). Eers toe die NP in 1948 oorneem, is hy verhef tot die status van “Bantoe” ― Dr. H.F. Verwoerd was, nogal ironies, die minster van Bantoesake. Onder Piet Koornhof is Bantoe se klong weer in ‘n krisis gedompel toe Koornhof hom in ‘n identiteitslose meervoud, “Pluraal”, verander het. Maar dit het nie lank gehou nie, of hy het weer teruggeval na wat hy nog maar altyd was ― ‘n nuttelose agtergeblewene ― m.a.w. ‘n doodgewone Afrika-klong.

In die volksmond is hy weer met ‘n hele boel name opgesaal wat sy wese, aard, karakter, agtergeblewe herkoms en toekoms sonder bestemming beskryf het: houtkop, swartnerf, dooie asem, houtskoolskouers, spelonk, stoofneus, groene, ens. Maar FW de Klerk was só diep gekwets hieroor, dat hy hom aan die kroese beetgekry en oornag verhef het tot die stand van “Meneer”!

Hierdie nuwe status het aan die swart “Meneer” ‘n nuwe parmantige verwaandheid besorg wat geen perke ken nie. Dis ook opvallend hoedat hierdie “swart Meneer” na elke ANC-verkiesingsoorwinning, net meer en meer astrant en uitdagend geraak het. Soveel so dat hy vandag met minagting op sy nuwe wit naaste neersien. En waag dié dit in die middestede van Johannesburg of Pretoria word hy beroof, geïntimideer, of sommer net met die skouer geloop en dan uitgeskel en gevloek asof hy die skuldige was.

Ook in die werkplek is hy ‘n slagoffer van viktimisasie; gaan maak hy beswaar by die bestuurder, trek dié net skouers op, want durf hy daarop reageer, slaan die Renboognasie op sy kollektiewe bors en gil: “Rassis! Rassis!” Die swart “Menere” se ‘skoolonderrig’ het eintlik op 16 Junie 1976 in Soweto begin waar der duisende “witvel-boeke” op die brandstapel geoffer is. Sedertdien word daardie brandstapel gestook met alles wat ‘n geurtjie van wit het, en met blydskap na die brandstapel karwei! Na sy verkiesing as president, het Mandela aanvanklik nog versigtig getrap ― die skyn van broederskap probeer handhaaf. Selfs toe die Springbokke in 1995 die Rugby-Wêreldbeker op eie bodem gewen het, het hy op die veld verskyn, geklee in ʼn nommer-6 trui soos die span se kaptein, Francois Pienaar, ʼn wit Afrikaner ― die twee het mekaar omhels in ʼn spontane gebaar van rasseversoening ― en hoe graag sou hulle nie saam die vredesrubicon wou oorsteek nie? Maar daardie rivier het nog nooit bestaan nie en sal ook nooit bestaan nie ― dit het al verdamp toe Mandela 5 jaar vantevore in ‘n toespraak op 22 Junie 1990 voor ‘n spesiale sitting van die VN sy sogenaamde “wit broers” in SA afgemaak het as “minority Whites with a brutal and evil system of apartheid crimes.” Net hierna het hy omgedraai en die kerke in Amerika as sy “wapenbroers” geloof. Volgens ‘n berig in Beeld het die “kerkleiers toe (uit dankbaarheid?) aan hom ‘n tjek vir $200 000 (sowat R520 000) oorhandig”. (Dit was 4 jaar vóór die laaste blanke verkiesing en die dollar/rand wisselkoers was in daardie stadium slegs R2.20, teenoor vandag se byna R11.)

White Tribe

 

 

 

Die skynbroederskap het nie lank gehou nie, want skaars twee jaar na sy veelgeroemde toespraak voor die VN, sien ons Mandela tydens ‘n begrafnisseremonie op 7 September 1992 in Bisho, saam met sy kommunistiese kamerade met gebalde vuis omhoog staan terwyl daar gesing word: “Ons, die lede van MK; ons het onsself belowe om die wit man dood te maak!” Thabo Mbeki het sommer vanuit die staanspoor, openlik en blatant sy renons in ‘n witvel getoon. Behalwe dat hy grondonteiening gepropageer het, was feitlik al sy toesprake anti-wit. Op 3 Mei 2004 sê hy bv. die volgende: “Daar is net twee soorte Suid-Afrikaners, die arm swartes en die ryk wittes.” In sy weeklikse Letter from the President op die ANC se webblad van 17 Maart 2007 beskuldig hy blankes “van ‘n diepgesetelde rassisme wat ‘kaffers’ as inherent misdadig beskou.” (In die rubriek gebruik hy die woord ‘kaffer’ elf keer.) Hy skryf verder dat “elke gerapporteerde voorval (kaping, verkragting, moord) vir wittes die skrikwekkende boodskap stuur dat die ‘kaffers’ op pad is!” Ook by hom was daar geen sprake van versoening nie.

Maar dit was eers met Jacob Zuma se troonbestyging, dat alle pretensies, wat daar miskien nog was, summier oorboord gegooi is. Dingaan Zuma het net één doel voor oë gehad: Die witnerf moet uitgewis word en spoedig ook! Reeds in sy jong dae het hy Blankes met ‘n verterende wrok gehaat en het hy tóé al sy mes op die slypriem vir hulle kele skerpgemaak. Hierdie onthulling het hy self in Julie verlede jaar voor ‘n groep hooggeplaaste politici en sakelui by Liliesleaf in Sandton gemaak. Hy het o.m. vertel hoedat hy as een van die jong ANC leiers in die sestigerjare erg militant was nadat die ANC verbied is, en hulle het gevoel iets moet gedoen word. Hy en ‘n klomp jeugligalede in Durban het toe “bosmesse gaan koop om die wittes in Durban te slag!” Eers nadat Mandela op 16 Desember 1961 Umkhoto we Sizwe gestig het, het hulle “voorlopig” van dié plan afgesien. Maar noudat hy president is, laat hy selde ‘n geleentheid verbygaan sonder om aan sy mede-moordlustige bewonderaars te sê: “Bring my masjiengeweer, want ek en my kabinet wil witvelle gaan jag!” Dis hoe Afrika-versoening lyk!

Hy is egter nie al swart “leier” wat die blanke se bloed soek nie. Julius Malema het reeds op 27 Oktober 2011 die begin én verloop van sy ekonomiese revolusie en oorlog teen die wit minderheid in Suid-Afrika uitgestippel, en terselfdertyd gewaarsku dat daar “wit ongevalle” sal wees. Hy stel dit so: “Die dag het aangebreek en ons neem die stryd teen monopolie-kapitaal (die Jode) na die Johannesburgse Aandelebeurs en die Uniegebou (waar Zuma die septer swaai). Daarna kom die myne, banke en grondhervorming aan die beurt. Die wittes is misdadigers, hulle het ons land gesteel, en moet as sodanig behandel word. Ons wil ons grond verniet terughê. Ons, die Jeugliga, vra nie om verskoning vir ons standpunte oor nasionalisering van myne en grondhervorming nie…” 500,000 sal Johannesburg invaar…

Maar Malema het ook ‘n aksie teen die ANC. Op Donderdag 3 Julie het hy in ‘n perskonferensie gewaarsku dat as die regering voortgaan om die EVV uit die Wetgewende Vergadering te skop oor hulle kleredrag, sal hulle nie meer na die howe toe gaan nie, maar fisies terugveg. “En ons is nie bang nie,” het hy woedend gesê. “Daar is geen reëls in ‘n geveg nie. Ons sal die provinsie destabiliseer. Hulle moet ons nie onderskat nie. Ons het byna 500 000 mense wat vir ons in hierdie provinsie gestem het. Ons sal hulle die stad (Johannesburg) inbring, en julle sal weet wat gebeur! Ons het ‘n mandaat van ons mense gekry en niemand moet met daardie mandaad speel nie. Ons sal die mag van die mandaat los laat. Hulle moet ons nie rondstamp nie. Ons is nie bang vir die tronk nie, ook nie vir die dood nie!” (Malema sal dalk nooit weet dat hy die klein kafferassegaai was wat Johanna Brandt op die grond sien lê het nie. Die lont vir SA se Arabiese Lente is baie, baie kort!) En sou die ondersekretarisgeneraal van die ANC, Jessie Duarte, korrek wees met haar bewering dat Amcu en die EVV vanuit ‘n gemeenskaplike basis werk om die ANC te ondergrawe en die land te destabiliseer, kan ons byna seker wees dat Amcu Julius Malema in sy opmars na Johannesburg sal steun.

Die vraag is nie meer of daar ‘n revolusie gaan uitbars nie, maar wanneer? Oor ‘n week? ‘n Maand?

537045_481158518668460_2072134405_n

 

Waarvan min mense seker ook bewus is, is dat daar in Suidelike Afrika nog ses ander EVVgroeperinge is, behalwe dié van Malema. Hulle jaag almal dieselfde doel na, nl. om revolusionêre veranderinge op die kontinent te weeg te bring. Daar is bewyse dat hule optredes in elke opsig gekoördineer is. Die ander ses EVV-groepe is:

NEFF – Namibia Economic Freedom Fighters.
ZEFF – Zimbabwe Economic Freedom Fighters.
LEEF – Lesotho Economic Freedom Fighters.
BEFF – Botswana Economic Freedom Fighters.
SEFF – Swaziland Economic Freedom Fighters.
MEFF – Mozambique Economic Freedom Fighters.

Die revolusie skop in…

Tydens Mandela se begrafnis is ‘n ANC-dokumentêr vertoon waarin die ANC groot ophef gemaak het van twee ‘oefenlopies’ wat hulle gehad het vir terreuraanvalle voordat hulle werklike plan vir die revolusie sou “inskop”. En ons het heelwaarskynlik op 1 Julie 2014 die “inskop” daarvan gesien toe twee substasies in Pretroia gesaboteer is, o.a. die Kentron-substasie in Eco Park in Centurion wat onverklaarbaar aan die brand geslaan het. Volgens die burgermeester Kgosientso Ramokgopa is elf gebiede hierdeur geraak en in sommige voorstede sal daar ook nie watertoevoer vir ten minste ses dae wees nie. Die skade beloop sowat R8 miljoen. Sedert April was daar al 450 voorvalle van kabeldiefstal en sabotasie by myne en kragstasies teen ‘n koste van R20 miljoen. (Die vierde substasie is Vrydag 4 Julie in die vroeë oggendure by Kemptonpark opgeblaas). Skade aan die substasie by Aston Manor in Kemptonpark wat om 2-uur Vrydagoggend opgeblaas is.

Kan dit wees dat Johanna Brandt se gesig in verband met die nagaanval op Johannesburg deel uitmaak van die beplande terreuraanvalle vir die “revolusie”: Sy sien die begin van ‘n staking wat gou-gou dwarsoor die land versprei en hoog bo in die lug hang die letters XL. Alles staan, selfs die groot besighede is gesluit en verlate, niks funksioneer meer nie. Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl hierdie staking aan die gang is, organiseer die swartes in die geheim en kom in een nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dit vinnig en onverwags — hulle sny die kragverbindings binne en rondom die stad af. Hierna, sien sy, vaar hulle die Blanke gebiede in en vermoor ons mense voor die voet…

En nou, skielik, vir die eerste keer in die twee dekades wat die ANC regime regeer, kan ‘n Eskom-staking daarvoor sorg dat Suid-Afrika se kragnetwerk geheel en al in duie stort. Die Metaalwerkersunie, Numsa, het geen ander keuse as om Amcu se voorbeeld te volg vas te staan by wat hy wil hê nie, anders gaan hy nog meer lede verloor. Stephen Nhlapo, Numsa se hoof vir energie en onedel-metale, dreig nou dat as daar nie aan hul eise gehoor gegee word nie, “gaan daar nie beurtkrag wees nie, maar die hele land in totale duisternis gedompel word!” Hy vergeet hy gaan ook in die “duisternis” sit. Dan het Ngobese ook gesê hulle is bereid om “vir vier, ses of sewe maande” te staak. Numsa stakers het op die industriële gebied in die Oos-Rand toegesak en personeel geterroriseer en eienaars gedwing om hul winkels te sluit.

Die ekonoom, Dawie Roodt, waarsku: “Elektrisiteit is reeds onvoldoende. Dit kos ons ekonomie R300 miljard per jaar. Die ekonomie sou 10% groter gewees het as Eskom genoeg krag kon voorsien. Eskom is ’n reuse-probleem in Suid-Afrika.” Op sy beurt het die voorsitter en vise-president van Shell SA, Bonang Mohale, Eskomwerkers byna gesmeek om nie te staak nie, want dit kan veroorsaak dat die kragnetwerk skielik afskakel en nie volgens ‘n beplande skedule nie, en sou dit gebeur, kan dieselfde ramp SA kan tref wat op 14 Aug. 2003 in die noordelike dele van Amerika en Ontario Kanada plaasgevind het. Die kragnetwerk het weens ‘n rekenaarvirus onverwags uitgeskop, en as gevolg hiervan het van die olierafinaderye ontplof of self ook afgeskakel. Tien miljoen mense in Ontario Kanada en 45 miljoen in die VSA het langdurige kragonderbrekings gehad.

Die onrus, stakings, opstande, chaos en bloedvergieting wat Suid-Afrika nou beleef, is verstommende passtukke in die legkaart van Siener se gesig van 4 April 1915. Daarom kon geen Mandela-standbeeld; geen De Klerk-Akkoord van Verstandhouding (26 September 1992); geen ooreenkoms; geen verdrag; geen handevattery; geen voetegeskrop; geen liefdesgesanik; geen belydenis van apartheid; geen skynheilige, vroombakkiespreke en geen huigelagtige gebede, vrede bring, of help om die kloof na vader Abraham se boesem vir Azanië oor te steek nie!

Dis opvallend dat die moorde op Blankes in Suid-Afrika, sowel as in Zimbabwe sedert afgod Mandela se begrafnis nie net skerp toegeneem het nie, maar ook in die aggressie en die wrede marteling wat daarmee gepaard gaan. Hand aan hand met hierdie nuwe vlaag van geweld, loop die grondgrypvoorvalle. In Suid Afrika staan dit reeds op 24 vir vanjaar. In Zimbabwe het hernieude geweld losgebars nadat Mugabe weer herkies is as president. Harare het die EU belowe dat geen verdere blanke plase beset sal word nie, maar die oorblywend 850 wit boere glo dit nie, want hulle word nog daagliks deur boewe en die polisie geïntimideer, en leef in vrees dat hulle binnekort geen ander keuse sal hê as om hul plase te verlaat nie. Baie van die plase wat voorheen van Blankes geneem is, behoort nou aan kinders van 10-12 jaar. (Daar staan mos geskrywe dat die drywers van my volk kinders is, en dat vroue oor hulle heers. (Jes. 3:12).

10172642_846051078742907_2603311092205726537_n

 

Robert Mugabe het pas ‘n nuwe hoofstuk geskryf oor grondhervorming in Zimbabwe. Hy het alle blanke boere as ongewens verklaar en beveel dat hulle uit sy land moet padgee of sterf. Die dag as dit gebeur, word nog een van Siener se gesigte bewaarheid. Hy het aan Boy Mussmanngesê “Ek sien die Blankes daar vlug na ons kant toe. Die stof voor hulle waens raak aan die brand.. (Daar word op hulle geskiet.) Dit is die Boere wat in daardie streke woon. Hulle vlug so vinnig dat die stof agter hulle uitslaan. Hulle belang is ons belang. Ons sal moet bymekaarstaan…” Ja, ook die Blankes daar verkeer vandag onder ‘n strafgerig. Maar die liberale media, jingo’s, joiners en meelopers sweer hoog en laag: “Sowaar as wat Mammon leef, geeneen van hierdie rampe sal ons ooit tref nie!”

In Siener se gesig van 4 April 1915 het hy vyf belangrike opeenvolgende gebeurtenisse gesien.

1) Die kis wat in die graf afsak.
2) Hy sit by ‘n tafel en verdeel die tert.
3) Nakende mense verskyn.
4) Dis donker, en
5) silwer letters verskyn op ‘n blinkplaat.

Oor die “doodskis”-insident is daar reeds baie op hierdie blog geskryf. Die tweede gebeurtenis in die visioen (die verdeling van die tert), het skielik op Maandag 30 Junie in plek geval toe Zuma die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte en die Wet op Eiendomswaardering bekragtig het. Dit kom daarop neer dat boere nou 50% van hul plase aan swartes sal moet afstaan. Siener beskryf dit so: “Ek sit by ‘n tafel en ek breek die tert deur”. Onder normale omstandighede sou mens verwag dat sy vrou die tert sal sny (verdeel), maar Siener doen dit self. Hoekom? Kan dit dalk wees dat die tert voor hom op die tafel ‘n metafoor is van sy plaas; daardie stuk grond wat hy eiehandig met sy eie instrumente (koekbestanddele) voorberei, bewerk, geploeg, bemes, beplant, geskoffel, geoes en opgebou (versier) het tot wat dit vandag is? En nou, na al die jare se harde werk, moet hy dit in twee te verdeel — ooreenkomstig die Vryheidsmanifes (Freedom Charter), wat byna 60 jaar gelede op 26 Junie 1955 in Kliptown onderteken is. Die manifes het nie net die grondslag gelê het vir die ANC se rol in die totstandkoming van ’n sogenaamde demokrasie nie, maar ook bepaal dat alle “grond behoort aan diegene wat dit bewerk”.

Die regeringswoordvoerder Jimmy Manyi het onomwonde gesê dat rassisme die fokus van alles in hierdie saak is, en dat die Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) juis daargestel is “for a process of struggle that seeks to transfer power to the people…” Minister Gugile Nkwinti van Landelike ontwikkeling en grondhervorming het vroeër die beleidsvoorstelle gepubliseer wat in wese daaropneerkom dat boere die helfte van hul grond aan plaaswerkers sal moet oorhandig. Dus, die grondeienaar sal ingevolge hierdie plan die helfte van sy grond (die tert) verloor. Daar sal wel kompensasie wees, maar die plaaseienaar sal nie ‘n bloue duit daarvan sien nie. Die geld sal in ’n beleggings- of ontwikkelingsfonds geplaas word waarvan die aandeelhouers boere én arbeiders sal wees. Dit sal vir die ontwikkeling van die plaas gebruik word, so word daar gesê, maar ons het intussen verneem dit sal net gebruik word vir verbeteringe aan die gedeelte wat aan die werker behoort. Daar is boere wat weier om te glo grondverdeling gaan plaasvind; ander sweer prontuit hulle sal hul eiendom tot die laaste koeël verdedig — soos hulle vóór ’94 ook gesweer het hulle sal nooit toelaat dat De Klerk die land aan die swart barbare oorgee nie? Maar net so seker as wat hy ons uitgelewer het, net so seker sal die plase verdeel word, want ons het die profetiese woord daaroor wat baie vasstaan en waarop ons moet ag gee!

Pas nadat Siener die tert op die tafel verdeel het, sien hy nakende mense verskyn (m.a.w. nie net die boer nie, maar ook die res van die volk gaan letterlik alles verloor). En dan, asof dit nie genoeg is nie, sak daar ‘n donkerte oor ons toe — ’n donkerte waarin hy nie sy hand voor sy oë kon sien nie. Die silwer letters op die blinkplaat se betekenis kry ons (volgens Siener) in Psalm 12:7 wat verwys na die smeltkroes wat op ons volk wag… Maar ons staan reeds halflyf in daardie smeltkroes: Geen swart op wit misdaad mag meer gerapporteer word nie; Ras mag nie genoem word wanneer blankes deur swartes vermoor word nie; Weeshuise mag nie blanke kinders vir aanneming gee, tensy swart, Indiër en kleurlinge eers aangeneem is nie. Geen korporatiewe maatskappy mag aan blanke weeshuise donasies skenk nie, of hulle word swaar beboet of kan selfs gevangenisstraf opgelê word. Geen blanke student word in nasionale universiteite toegelaat alvorens daar aan die kwota swart en ander rasse voldoen is nie. Blankes word uit nasionale sportspanne geforseer. ‘n Organisasie wat hom vir slegs medeblankes se belange beywer, word as “rassisties” gebrandmerk, maar daar bestaan tien talle organisasies wat uitsluitlik swart lede het. Geen armblanke gesin ontvang regeringsbystand nie. Geen armblanke kom in aanmerking vir regeringshuissubsidies nie. Geen blanke plakkerskamp is geregtig op gratis water, elektrisiteit, sanitasie, grond of word toegelaat om op munisipale eiendom te plak nie, terwyl hierdie voordele vrylik aan swartes gegee word.

Die Pretoria-munisipaliteit het kontrakteurs opdrag gegee om slegs blankes wie se water- en ligterekeninge agterstallig is, se krag te sny. Nie-betalende swartes se skuld word eenvoudig afgeskryf. Die DA in die Kaap het op 26 Junie 2014 ‘n projek goedgekeur waarvolgens swart inwoners van Nyanga en Langa besigheidspersele by die stadsraad kan koop teen R20 per vk. meter, terwyl blankes R1 500 per vk. meter moet betaal. Dit word glo gedoen om “veronregte agtergeblewenes” te hulp te kom! Maar dié wat weet, sal saam met Job uitroep: YHWH het gegee, en YHWH het geneem: die Naam van YHWH sy geloofd!”

Deur Adriaan Snyman | Published July 3, 2014

samfa1

 

Enjoyed this post? Share it!