SAUK Nuus Berigte Vrydag 9 Oktober

SAUK Nuus Berigte vir Vrydag, 9 Oktober 2015.

RAAK BETROKKE: Stuur Nuus aan nuus@saukradio.com

Dit is nou sommer maklik om na SAUK Nuus radio te luister met Tunein en Streema

Ons nooi graag omroepers en mense om betrokke te raak, selfs anoniem. Die platform is daar vir ons volk om te gebruik en is nie vir wins of roem nie.

Huidiglik: Nuus- en weer berig 7h00 weeksdae
Nuus 13h00
Aktuele program om 20h00 weeksaande
Heerlike musiek 24/7
Binnekort ‘n lui lekker musiek program

• Wil jy ‘n omroeper by SAUK Nuus Radio wees?
• Het jy ‘n program wat jy wil aanbied?
• Wil jy plaaslike nuus vir jou gemeenskap aanbied op ‘n voorafbepaalde tydstip?
• Wil jy opnames maak oor sake van belang vir die Volk?

Help ons om ons erfenis terug te neem!
Kontak ons by nuus@saukradio.com

Luister op Tune in:
http://tunein.com/station/?StationId=253818

Luister op Streema:
http://streema.com/radios/play/99256

Enjoyed this post? Share it!