SAUK Radio Self Beskikking Aktueel 3

SAUK Nuus Self Beskikking Aktueel radio program daagliks om 20h00 handel oor self beskikking in Suid Afrika.

Program 3: Corrie Slabbert bespreek weer Self Beskikking onder andere iets van Jaap Kelder asook Peter Murray wat die Noord Wes Kaap se kant gee en Marius Smith waarsku dat die pad na vrede deur oorlog kan loop…

Enjoyed this post? Share it!