Ramaphosa en die “ou vlag” – “mense hunker na die ou dae van apartheid”

Die aspirerende staatshoof, Cyril Ramaphosa, het sy misnoeë te kenne gegee oor die ou landsvlag wat tydens Maandag se optogte vertoon is.

Hy sê die mense hunker na die ou dae van apartheid, en hy sou grag wil sien dat mense wat daardie vlag vertoon, vervolg moet word. “Daardie vlag mag nooit weer wapper nie”, het hy in die parlement verklaar.

Waarnemers wys daarop dat die ou vlag juis die kontras demonstreer tussen ‘n vreedsame en welvarende land van destyds, teenoor ‘n anargistiese en verarmende land onder die huidige landsvlag.

Deur: Die Vryburger


Enjoyed this post? Share it!